Heleen Moulder
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Heleen Moulder's Friends

  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts

Heleen Moulder's Discussions

Afrika Trip

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk May 16. 7 Replies

Graag groet ek vir nou, ons ry vir ons jaarlikse reis op na Kenya padlangs met ons camper, Njovu... en die tyd is onbeperk, ons weet nie vir hoe lank nie, en waarheen presies en hoe ons gaan ry nie.…Continue

Baie dankie.

Started May 10 0 Replies

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer May 11. 1 Reply

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Apr 19. 2 Replies

Graag sê ek baie dankie vir julle kommentaar, ek is so in my skik met hierdie blad, ek geniet dit baie, en ek waardeer altyd kritiek en dan nog die tyd wat julle neem om wel vir my te help met julle…Continue

 

Heleen Moulder's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"mooi toneel ...stem saam die laventel blomme kan uit "
Oct 30
Lynne Rapson commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Ek hou baie hiervan"
Oct 30
Tersia Weitsz commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Heleen, dis pragtig!"
Oct 30
Elna Geringer commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Ek dink jy het goed gedoen hier Heleen. Dis mooi kleurvol maar ek dink jy moet die Lavental onder uithaal. Dit doen niks aan die WOW van die toneel nie. (die foto moet op VS gekyk word)"
Oct 29
Mark commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Baie mooi foto en wat jy tereg sê, dit beeld die area mooi uit."
Oct 29
gabriel parsons commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Dit is n pragtige kleurvolle foto Heleen "
Oct 29
Herman liked Heleen Moulder's photo
Oct 29
Gerrie Lambrechts commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mooi in die oud.

"Mooi geneem, dalk kon jy die grys klippe by die deur mooi inkry en die droë Krismisrose uitgelaat het.  Kleure is mooi en gee lewe."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Mark's photo
Thumbnail

Ou Vlakvarksog

"Dit werk vir my baie mooi is swart en wit, die ou vark is moes vuil en vol modder, dit pas by hom.. tegnies is dit baie mooi vir my."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kinders in gesprek

"Dit lyk soos skildery... ek weet nie hoe kry julle dit reg nie.. so mooi."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Mark's photo
Thumbnail

Daars jy!

"Wys jou net hoe mens kreatief kan dink.  Ek wat baie in die bos kom weet dit is baie spesiale tyd.  Mooi foto...."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Bloureier

"Baie dankie ook altyd vir jou raad wat jy my gee op my fotos... ek waardeer baie."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Bloureier

"Jinne mooi aksie en om alles te kroon nog met vangs in sy bek.. Ek weet hoe lank sit ek langs die water vir so foto.  Baie mooi."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

VISVANGER

"Genade, ek weet wat die neem van hierdie foto gekos het,  ek neem duisende en nooit kry ek dit so mooi skerp nie... baie mooi."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Koringland

"Ai dis baie mooi... Die draad wat so stukken eenkant lê wil dat ek die boer wil gaan help regmaak."
Oct 28
Heleen Moulder commented on Mark's photo
Thumbnail

Kokerboom

"Hierdie is die foto wat ek baie afneem dan is ek onseker of dit werk, en as ek dit by ander sien dan besef ek myne kan ook werk.  Dankie vir die vertroue wat jy gee met die plasing van hierdie foto.. Baie dankie vir jou kommentaar ook op my…"
Oct 28

Heleen Moulder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on August 24, 2019, Tina le Grange said…

Heleen, veels geluk met jou verjaardag vandag; ek hoop dit is 'n heerlike bederfdag en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met baie vreugde en foto-geleenthede.  Groete, Tina

At 1:14pm on August 24, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Heleen, mag jy 'n wonderlike jaar beleef met uitstekende fotogeleenthede.

At 5:00pm on August 12, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, hiermee its oor vignette

noun
noun: vignette; plural noun: vignettes
  1. 1.
    a brief evocative description, account, or episode.
    "a classic vignette of embassy life"
  2. 2.
    a small illustration or portrait photograph which fades into its background without a definite border.
  3. 3.
    a small ornamental design filling a space in a book or carving, typically based on foliage.
verb
verb: vignette; 3rd person present: vignettes; past tense: vignetted; past participle: vignetted; gerund or present participle: vignetting
  1. 1.
    portray (someone) in the style of a vignette.
    • produce (a photograph) in the style of a vignette by softening or shading away the edges of the subject.
      "instructions had been sent to the shop to make a cropped, oval, vignetted copy of a family group portrait"
At 2:25pm on April 16, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Heleen. As ek op enige manier 'n bydrae kan maak is dit 'n voorreg vir my. As jy blomme wil afneem en skerpte regdeur wil kry is 'n driepoot ononderhandelbaar. As jy blomme in die buitelig afneem is wind 'n mens se grootste vyand. Selfs die geringste roering in die lug kan 'n foto beduiwel.

At 9:17am on March 19, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, jy sal waarskynlik raad kry, maar sodra ek klaar is met die voëltjie wat ek nou plaas gaan ek drie foto's plaas wat 'n bietjie inligting oor jou vraag sal bevat.

At 8:15am on March 16, 2019, Heleen Moulder said…
Nee ek kritiseer nie , ek is onsseker oor my eie denke maar jy help my. Dankie
At 5:34pm on March 15, 2019, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Heleen. Dalk is jy al lankal lid maar ek kan nie foto's van jou onthou nie. Ansie se foto. As die vrou se vel redelik donker is, wat waarskynlik is, is jy reg. Daar is egter nie erge oorbeligting nie. Die hoeveelheid verdonkering sal egter waarskynlik min wees.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html