Heleen Moulder
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Heleen Moulder's Friends

  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts

Heleen Moulder's Discussions

Afrika Trip

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk May 16. 7 Replies

Graag groet ek vir nou, ons ry vir ons jaarlikse reis op na Kenya padlangs met ons camper, Njovu... en die tyd is onbeperk, ons weet nie vir hoe lank nie, en waarheen presies en hoe ons gaan ry nie.…Continue

Baie dankie.

Started May 10 0 Replies

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer May 11. 1 Reply

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Apr 19. 2 Replies

Graag sê ek baie dankie vir julle kommentaar, ek is so in my skik met hierdie blad, ek geniet dit baie, en ek waardeer altyd kritiek en dan nog die tyd wat julle neem om wel vir my te help met julle…Continue

 

Heleen Moulder's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Oulike foto, Heleen. Indien jy net die Toek-toek wil wys, kan jy agter sny, as jy die verwaarlosing en verlatenheid in die veld wil wys, dan moet jy dit net so laat."
5 hours ago
Marenschia Goosen commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Mooi skerp foto van die toek toek"
11 hours ago
Rika Schoeman commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Dit lyk asof die "dingetjie" al met die muur langs gery het, en daarom werk die plasing van die muur as diagonale lyn baie goed Heleen."
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Ek verstaan jou probleem. Ten spyte van jou onvaste staan, het die foto mooi skerp uitgekom met mooi kleure  Jy is reg dat mens bietjie meer spasie voor soek. Hoewel mens bo, regs en onder kan afsny om dit reg te stel, hou ek van die lyne na…"
12 hours ago
Mark commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Ouklike foto van die ou toek-toek. Soos Gabrile sê, dis moeilik om raad te gee inden mens nie self daar was nie. Maar ek sou sê crop agter af sodat die spasie wat jy wel het voor die meerderheid spasie is,en miskien nog bietjie af aan…"
13 hours ago
gabriel parsons commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Weggegooi.

"Dit is n baie interessante foto hoe kry n mens spasie? dit is moeilik om te se as n mens nie self die omstandighede sien nie."
16 hours ago
Heleen Moulder posted a photo

Weggegooi.

Hierdie dingetjie het op wal gestaan langs die pad, ek moes op die wal klim en probeer so naby as moontlik beweeg tot in die straat, wat ek wil sê ek het gesukkel om meer spasie voor te kry, wat ek graag wil hoor, hoe gemaak, kan dit nog werk so?…
16 hours ago
jan jordaan commented on Heleen Moulder's photo
18 hours ago
Heleen Moulder replied to Willie Schoombee's discussion Ek groet Fotoskool
"Ek het ook baie gesukkel, en net soos jy daar sê, ek het windows 10, en resize my fotos, en nou laai dit maklik op..."
yesterday
Heleen Moulder liked Willie Schoombee's discussion Ek groet Fotoskool
yesterday
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Olywe/sjokelade " Take two"

"Baie beter! Jy het niks prys gegee nie, maar baie gewen. Wat is die boodskap? Bou jou fotografie op ontwerp en nie net op die geheelbeeld wat jy sien nie. Dis die geheim. Hier het jy tekstuur met die swart “eiertjies”  ‘n…"
yesterday
Christa Snyman commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Olywe/sjokelade " Take two"

"Pragtig, Heleen! Mooi kleuvol, skerp fokus en baie goeie komposisie met die 3 swart "olywe" op derdes."
Monday
Magda vd Merwe commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Olywe/sjokelade " Take two"

"Heleen dit is n pragtige kleurvolle foto"
Monday
Heleen Moulder posted a photo

Olywe/sjokelade " Take two"

Ek het mooi gaan kyk na Hennie en die anders se raad, en probeer om my foto meer tegnies aanvaarbaar te maak... baie dankie vir almal se groot hulp... dit help so baie.
Monday
Heleen Moulder commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

IMG_8300

"Graag verneem ek of jy op jou rug gaan lê het om hierdie foto te neem... dan is jy nog lekker jonk... baie mooi."
Monday
Heleen Moulder commented on Johannes's photo
Thumbnail

Seekoei Gaap

"Ek maak gewoonlik dieselfde fout om effe oor te belig, ek dink dit is omdat my oge so sleg is, maar soms maak ek dit weer te donker... ons neem baie sulke fotos, en ek weet , hierdie was nie maklike foto nie, mens moet baie geduld be-oefen en wag en…"
Monday

Heleen Moulder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on August 24, 2019, Tina le Grange said…

Heleen, veels geluk met jou verjaardag vandag; ek hoop dit is 'n heerlike bederfdag en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met baie vreugde en foto-geleenthede.  Groete, Tina

At 1:14pm on August 24, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Heleen, mag jy 'n wonderlike jaar beleef met uitstekende fotogeleenthede.

At 5:00pm on August 12, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, hiermee its oor vignette

noun
noun: vignette; plural noun: vignettes
  1. 1.
    a brief evocative description, account, or episode.
    "a classic vignette of embassy life"
  2. 2.
    a small illustration or portrait photograph which fades into its background without a definite border.
  3. 3.
    a small ornamental design filling a space in a book or carving, typically based on foliage.
verb
verb: vignette; 3rd person present: vignettes; past tense: vignetted; past participle: vignetted; gerund or present participle: vignetting
  1. 1.
    portray (someone) in the style of a vignette.
    • produce (a photograph) in the style of a vignette by softening or shading away the edges of the subject.
      "instructions had been sent to the shop to make a cropped, oval, vignetted copy of a family group portrait"
At 2:25pm on April 16, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Heleen. As ek op enige manier 'n bydrae kan maak is dit 'n voorreg vir my. As jy blomme wil afneem en skerpte regdeur wil kry is 'n driepoot ononderhandelbaar. As jy blomme in die buitelig afneem is wind 'n mens se grootste vyand. Selfs die geringste roering in die lug kan 'n foto beduiwel.

At 9:17am on March 19, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, jy sal waarskynlik raad kry, maar sodra ek klaar is met die voëltjie wat ek nou plaas gaan ek drie foto's plaas wat 'n bietjie inligting oor jou vraag sal bevat.

At 8:15am on March 16, 2019, Heleen Moulder said…
Nee ek kritiseer nie , ek is onsseker oor my eie denke maar jy help my. Dankie
At 5:34pm on March 15, 2019, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Heleen. Dalk is jy al lankal lid maar ek kan nie foto's van jou onthou nie. Ansie se foto. As die vrou se vel redelik donker is, wat waarskynlik is, is jy reg. Daar is egter nie erge oorbeligting nie. Die hoeveelheid verdonkering sal egter waarskynlik min wees.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html