Hennie Cronjé
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share

Hennie Cronjé's Friends

  • Mickey Theunissen
  • Mark
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Maritza Van der Watt
  • Karel Bezuidenhout
  • Hannes Claassens
  • Herman Swanepoel
  • Anita du Toit
  • Celeste Gouws
  • Japie Botha
  • Johann van Niekerk
  • Tina
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda

Hennie Cronjé's Groups

 

Welcome, Hennie Cronjé!

Latest Activity

Susan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Beste vir laaste. Geniet die kuiertjie in Botswana, waar julle ook al gaan."
Jun 9
Elna Geringer commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Lieflik Hennie"
Jun 9
Marita McCabe liked Hennie Cronjé's photo
Jun 9
Marita McCabe liked Hennie Cronjé's photo
Jun 9
Vida van Schalkwyk commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"wow, 'n lieflike foto hennie - jy gaan Botswana vreeslik baie geniet!!!"
Jun 9
Mickey Theunissen commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Wow... Print big and hang on a wall!!"
Jun 9
Anita du Toit commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Jy maak ons lekker jaloers! Geniet dit en veilig reis. Pragfoto Hennie"
Jun 8
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Pragtig Hennie."
Jun 8
Donald Daniel Jacobs commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"pragti..... geniet die uitstappie . reis veilig"
Jun 8
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Wow  dis pragtig Hennie!  Geniet Botswana"
Jun 8
Gerrie Lambrechts commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Pragtig.  Voorspoedige reis en bring die foto's en lesse saam terug.   Mooi ry."
Jun 8
Willie Schoombee commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Traan-druppel

"Geniet dit Hennie, jou foto is TOPS!!"
Jun 8
Willie Schoombee commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Enkel druppel op grasblaartjie

"Perfekte eenvoud in ñ skitterende aanbieding Hennie. "
Jun 8
Hennie Cronjé posted photos
Jun 8
Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

My Nikon B700 se makro stelling is nie so goed nie.

"Wanneer jy op makro is, moet jy eksperimenteer met verskillende fokale lengtes (Zoom). Dan moet die f-stop matig tot hoog wees vir 'n foto soos hierdie. Hierdie foto is mooi met 'n goeie komposisie en goeie beligting, maar die fokus is nie…"
Jun 8
Hennie Cronjé commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tussen Stasies.

"Pragtige verlatenheid en diepte. Die sepia pas goed by die onderwerp, maar die wolke kon bietjie donkerder gewees het."
Jun 8

Hennie Cronjé's Photos

  • Add Photos
  • View All

Hennie Cronjé's Blog

GOEIE NUUS!!!!

Posted on May 16, 2017 at 12:13pm 7 Comments

Wil jy Photoshop koop maar dis te duur? Wel, ek het goeie nuus vir jou. Daar is nou 'n program op die mark wat sterk aan te bevele is: AFFINITY PHOTO version 1.5. Dit kos ongeveer R800 in SA. Dit het in 'n oorsig in Digital Photo 5/5 sterre gekry. Ek haal aan: "Affinity may be very much its own software, but we can't help thinking that this is what Photoshop would look like if Adobe listened to every piece of feedback it received". Alles wat mens nodig het, is daar (behalwe miskien Layers…

Continue

Namib-toer 4-10 April 2016

Posted on July 12, 2015 at 10:50am 1 Comment

Ek reël 'n toer deur die Namib van Aus in die suidooste tot Walvisbaai in die noordeweste van 4-10 April 2016. Dit is met die hulp van Johan Jooste van Windhoek. Die basiese wat nodig is, is 'n 4X4 trek voertuig met lae trek, R10 000 per persoon en 'n inskrywing op die webbladsy Johan Jooste Photography. Aangesien die toer ook op die oop mark geadverteer word, moet…

Continue

Wat Fotoskolers afneem

Posted on October 19, 2014 at 8:05pm 23 Comments

Onlangs het ek 200 opeenvolgende foto's geanaliseer en geklassifiseer volgens die onderwerp van die fotografie. Hier is die resultate:

Landskappe                           55

Wildlewe, insl voëls                46

Objekte                                23

Plante                                  19

Mense                                  12

Geboue                                 9

Sonop/sononder                     8

Huishoudelike diere  …

Continue

Hogsback kursus 2014

Posted on July 13, 2014 at 8:36pm 0 Comments

Comment Wall (122 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:34pm on April 20, 2019, Tina le Grange said…

Beste Hennie, ons hoop jy het 'n heerlike bederfdag gehad. Ons allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou groot bydrae om my te motiveer om my kamera altyd byderhand te hou en my aftree-stokperdjie te bly geniet.  Groete Coenie en Tina

At 3:35pm on April 20, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag Hennie, mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees! Geniet die paar dae op die plaas, hoop ons sien weer mooi fotos.

Dankie vir jou kommentaar en raad op fotos.

At 11:48am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie ek verstaan jy is baie besig , ( ek ook ), vir daardie rede is ek meer dankbaar vir jou konstruktiewe raad wat ek telkens van jou kry, ek leer geweldig baie.... Ek geniet dit baie om na jou fotos te kyk.

At 7:47am on March 17, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Hennie vir jou hulp met die voetjies foto. Ek was baie onsseker.. ek het geleer op Manual . Het agtergekom baie mense neem op Aperture maar ek sukkel met dit. Ek is net vinniger met manual
Sal egter oefen want ek glo soms het mens dit nodig.
At 9:48pm on April 20, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Hennie. Mag die Here jou ryklik seen in die nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou positiewe en opbouende kommentaar op al die hordes foto's wat jy so gereeld met ons bespreek - waardeer dit baie!

At 3:13pm on April 20, 2018, Tina le Grange said…

My foto; sonnetjie in die middel:

Hennie dankie vir die wenk;  iets van die komposisie het my gepla - dankie dat jy dit uitgewys het.

At 8:51am on April 20, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Seënwense en mooi nuwe lewensjaar vol pragtige foto's en baie lesse vir ons wens ek jou toe.  Geniet die dag.

At 8:35am on April 20, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hennie, mag jy 'n wonderlike dag en geseende nuwe lewensjaar he en nog laaaank vir ons gespaar bly dat ons jou nog laaank kan besig hou met ons foto'tjies. Dankie vir al jou geduld en takt met ons :-)

At 4:17pm on March 21, 2018, Tina le Grange said…

Hennie my RUM-foto:  'n bietjie RUM in 'n warm sjokolade drankie in die winter smaak vorentoe, maar ek stem saam dat my foto wat ek in die klein fabriek in Mauritius gefotografeer het, lyk nie dieselfde as die eindproduk nie  :-)

At 3:55pm on March 1, 2018, Tina le Grange said…

Windlaaiers in die hawe:

Hennie baie dankie vir jou kommentaar;  'n goeie leerskool vir my

Wenke wat ek eintlik lankal weet en nie toegepas het nie.

Die diagonale lyn is toe al die tyd die bootjie se "slip stream" en nie die windlaaier se skaduwee nie.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html