Hendrik van Taak
  • Male
  • RIEBEEK-KASTEEL
  • South Africa
Share

Hendrik van Taak's Discussions

ND Filters

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Oct 7. 9 Replies

Kan iemand asb 'n ND Filter app vir 'n selfoon aanbeveel of is dit tyd mors om daardie roete te gaan, of het iemand dalk 'n tabel beskikbaar?Continue

 

Hendrik van Taak's Page

Latest Activity

Koos de Wet commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Olifant

"Mooi kunstig gedoen"
5 hours ago
Marenschia Goosen commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Olifant

"Baie mooi"
11 hours ago
Rika Schoeman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Olifant

"Jy het goed daarin geslaag om die growwe tekstuur van die vel vas te vang Hendrik, en ek hou ook van die low key aanslag."
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Olifant

"Dit is 'n pragtige low key foto met karakter. Die inzoom (crop) is goed gedoen en die foto baie goed uitgevoer. Baie mooi!"
12 hours ago
Mark commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Olifant

"Ek hou van die donker verwerking, WD!!"
13 hours ago
Hendrik van Taak liked Pieter Steyn's photo
17 hours ago
Hendrik van Taak posted a photo

Olifant

Nog 'n tandlose olifant by Addo
17 hours ago
jan jordaan commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Vink

"BAIE MOOI "
18 hours ago
jan jordaan commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"PUIK "
19 hours ago
Michiel Prins liked Hendrik van Taak's photo
yesterday
Michiel Prins liked Hendrik van Taak's photo
yesterday
Anita du Toit commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Sy is pragtig met daardie groot ogies wat so reg in die kamera inkyk.. WD!"
yesterday
Dine Potgieter commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Pragtige foto en verwerking! Ek verstaan met moet nogal vinnig wees met kinderfotografie...Die imprint pla my nie - as mens verby die watermerk op "stock sites" kan kyk, is hierdie 'n vulletjie!"
yesterday
Christa Snyman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Pragtige foto, mooi oogkontak en mooi beligting op haar gesiggie. Lief dit! "
yesterday
Rika Schoeman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Pragtige foto Hendrik, veral die uitdrukking op die gesiggie baie mooi vasgevang."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Pragtig! Die lig en kontraste op die gesiggie is regtig baie mooi en goed gedoen. Die hare wat regs bo in die swart agtergrond verdwyn, is egter iets wat vermy moet word. 'n Bietjie lig van agter sou hier gehelp het. Dan is jou inskrywing…"
yesterday

Hendrik van Taak's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html