Hendrik van Taak
  • Male
  • RIEBEEK-KASTEEL
  • South Africa
Share

Hendrik van Taak's Friends

  • Elna Geringer
  • Josef Steyn

Hendrik van Taak's Discussions

ND Filters

Started this discussion. Last reply by Erika Kotze Oct 26, 2019. 10 Replies

Kan iemand asb 'n ND Filter app vir 'n selfoon aanbeveel of is dit tyd mors om daardie roete te gaan, of het iemand dalk 'n tabel beskikbaar?Continue

 

Hendrik van Taak's Page

Latest Activity

Hendrik van Taak commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Mauritius

"Mooi en uitstekend verwerk. Laaik dit."
Sunday
Hendrik van Taak liked Anita du Toit's photo
Sunday
Hendrik van Taak liked Neville Hein's photo
Sunday
Rika Schoeman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Pragtige kleure Hendrik."
Saturday
Doretha Kock commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"'n Foto wat aandag trek. Pragtig, Hendrik."
Saturday
Mark commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Baie interssante foto en mooi verwerk."
Saturday
Elna Geringer liked Hendrik van Taak's photo
Saturday
Magda vd Merwe commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Baie mooi foto"
Friday
Johan Ayres commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Ek hoor wat Hennie sê en hy is reg, maar hierdie foto is kunstig met baie gevoel. Wat sal gebeur as jy net die spinnerak 'n bietjie dodge?"
Friday
Rassie van Graan commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

""Knit one skip one".  Pragtig so teen die mooi agtergrond!  Mooi!"
Friday
Debbie Johnstone commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Ek is so lief vir spinnekoppe. Dit is pragtig."
Friday
Josef Steyn commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Pragtig Hendrik. Jy het kuns hiervan gemaak."
Friday
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Spinnerak

"Die spinnerak is baie mooi skerp met die agtergrond voldoende geblur. Dis baie goed gedoen. 'n Spinnerak soek lig en my gevoel hier is dat die lig op die spinnerak net bietjie aan die lae kant is. Maar jy het natuurlik nie beheer daaroor nie,…"
Friday
Hendrik van Taak liked Gerrie Lambrechts's photo
Friday
Hendrik van Taak posted a photo
Friday
Rika Schoeman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Vaalrivier Weltevrede Vakansieoord

"'n Rustige toneel wat jy goed beplan en uitgevoer het Hendrik."
Friday

Hendrik van Taak's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:40pm on February 8, 2020, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op my gekombineerde blomfoto's. Dit s belangrik dat ons ander fotograwe se insette kry en jy kan dit gerus weer doen as die geleentheid hom voordoen. Met betrekking tot jou mentor? se opmerking oor soliede kleure lewer ek graag as volg kommentaar.

1. Dat daar nie soliede kleure in 'n foto mag voorkom nie impliseer 'n absolute, m.a,w. daar mag nooit soliede kleure voorkom nie. Dit is 'n onmoontlike vereiste waaraan nie voldoen kan word nie.

2. Soos die stelling nou lees is dit van toepassing op alle soorte fotografie en weereens is dit 'n onmoontlikheid. Een voorbeeld: Een van die vereistes vir 'n goeie swart-en-wit foto is dat dit al die kleurtone van pikswart tot spierwit behoort te bevat.

3. Vir enige so 'n stelling behoort daar 'n afsnypunt te wees, m.a.w. iets soos "sodra meer as 10% van 'n foto uit 'n soliede kleur bestaan is dit onaanvaarbaar". Vir enige so 'n stelling sal daar altyd 'n oorgangsfase wees wat strek van aanvaarbaar tot onaanvaarbaar.

4. Soms is dit wenslik om groot dele van die foto 'n soliede kleur te maak. In die boek wat ek en Hennie oor komposisie geskryf het wys ek 'n hele paar foto's waar groot dele van die foto's spierwit en totaal sonder detail is en tog is dit vir daardie foto's nodig om die verlangde effek te verkry.

5. As 'n mens so n stelling maak sou dit beter wees om dit moontlik as volg te verwoord: 'n mens moet waak daarteen om die % soliede kleure wat in 'n foto voorkom te beperk tensy die aard en doel van die foto dit 'n vereiste maak. 

Ek hoor graag van jou. Jy kan hierdie forum gebruik of vir my e-pos by josefmsteyn@gmail.com

At 9:05am on November 8, 2019, Josef Steyn said…

Hendrik, ek het Oupa Jasper verwerk soos jy voorgestel het. Ek hoor graag jou mening nou.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html