Leer fotografie op 'n lekker prettige manier

Hennie Cronjé commented on Henk Pretorius's photo
Henriette Visser commented on Henk Pretorius's photoPosted on October 6, 2012 at 8:19pm 4 Comments 0 Likes
Hallo, as iemand dalk kan help. Ons het 'n Canon 1000D wat ons al 'n paar jaar gebruik met 'n 18-55mm,55-250mm (Canon) en 70-300mm(Sigma) lens. Omtrent twee weke gelede het die kamera snaakse geluide begin maak as ons die 55-250mm Canon lens opsit, die lens auto zoom en dan klink dit of iets in die lens / kamera "kook". Ons gebruik liewer nie die lens nie omdat ons bang is dit beskadig die kamera. Was vandag na Camera Tek in Randburg, maar toe die technician kyk en luister is daai lens /…
Continue
Susan said… Baie dankie Henk
Hi Henk hoekom so skaars...? Lanklaas nuwe foto's gesien?
Henk, ek het bietjie gespook maar uiteindelik dit reggekry om foto's op te laai. nou is dit jou beurt!
Hallo Henk, kan nie wag om jou foto's te sien nie! Ek sien jy het
nog foto's opgelaai nie... Sukkel jy ook?
© 2013 Created by Igno van Niekerk.