Hennie
  • Male
  • Cape Town. Paarl
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (17)
  • Photo Albums
  • Videos

Hennie 's Friends

  • Adriaan Loots
 

Hennie 's Page

Latest Activity

Karen Kemp commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"moeilike onderwerp om af te neem..jy was gelukkig om hul so perfek inni draai bymekaar te kry...ekt al probeer maar superbikes baie vinnig!"
Aug 28
Hennie commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Baie dankie vir kommentaar het so bietjie te veel gedruk met regstel aksies"
Aug 25
Gerrie Lambrechts commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Mooi, goed geneem."
Aug 25
Tina le Grange commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Hennie jy het reeds goeie wenke gekry "n Komposisie en toneel om van te droom !!!  Baie geluk."
Aug 25
Josef Steyn commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Mooi gedoen Hennie met goeie raad van Johan. Dit lyk asof daar 'n halo op hul helms is. Moontlik het jy sekere redigeringsprosesse bietjie te ver gedryf. (Lg net 'n raaiskoot)"
Aug 25
Johan Ayres commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Hennie, hierdie sal 'n uitstekende foto wees indien jy dit ligter kan kry, daar is te min detail op die motorfietse. Ek dink die komposisie en DOF is perfek en jy het selfs "motion blur" op die bande gekry, wat alles positief is. Ek…"
Aug 25
Tersia Weitsz commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Aksie mooi gevang, ek stem met Magda saam, bietjie donker"
Aug 25
Magda vd Merwe commented on Hennie 's photo
Thumbnail

moterfietse 4

"Hennie dis mooi aksie, maar te donker vir my."
Aug 25
Hennie posted a photo
Aug 25
Hennie Cronjé commented on Hennie 's photo
Thumbnail

DSC_0251

"Die bloeisels is pragtig en goed gefotografeer met skerp fokus en mooi kleure. As geheel is die foto bietjie besig, veral weens die agtergrond. Bloeisels is nie maklik om goed te fotografeer nie. Hulle is "deurmekaar' blommetjies en kom in…"
Aug 8
Gerrie Lambrechts commented on Hennie 's photo
Thumbnail

DSC_0251

"Bloeisels is nooit maklik om af te neem nie, jy het goed gedoen."
Aug 8
gabriel parsons commented on Hennie 's photo
Thumbnail

DSC_0251

"Mooi foto Hennie"
Aug 8
Marenschia Goosen commented on Hennie 's photo
Thumbnail

DSC_0251

"Baie mooi bloeisels"
Aug 8
Colin Hill commented on Hennie 's photo
Thumbnail

DSC_0251

"Teken die lente is aan die kom. agtergrond effens besig maar die doen nie afbreek aan die pragtige blomme nie"
Aug 8
Hennie posted a photo

DSC_0251

lus vir perskes eerste bloeisels
Aug 8
Tina le Grange commented on Hennie 's photo
Thumbnail

wonder

"Hennie ek hou van die komposisie en die vars reën laat die groen mooi uitstaan, die reënboog is 'n ekstra bonus."
Aug 4

Hennie 's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:24pm on July 24, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hennie.. hoop jy geniet jou dag en nuwe lewensjaar met hope foto's!

At 4:28pm on June 26, 2017, Tina le Grange said…

Hennie ons wat met vakansie en is nou bly om te sien ons het 'n nuwe klasmaat gekry het en sommer digby ons ander Kapenaars.

Baie welkom;  jy is verseker by die beste fotografie-skool waar ons ookal kosbare vriende gemaak het.

At 7:25pm on June 18, 2017, Anita du Toit said…

Hallo Hennie, jy sal weldra agterkom hoe dinge hier werk. Jy kan een foto per dag instuur en die tema's wys aan die regterkant van die blad onder FORUM. Ons het twee tema's 'n maand en die tyd vlieg so vinnig dat mens nog wil plaas dan is daar alweer 'n nuwe tema. Jy is wel vry om aan te hou met die tema. Vra maar as jy nog iets wil weet.. iemand sal jou wel antwoord.

At 7:02pm on June 18, 2017, Hennie said…
Baie dankie. Net nie seker hoe als werk. Kan ek nog 'n foto instuur vir die maand en waar sien ek Tema? Waardeer kommentaar op my foto
At 10:12pm on June 17, 2017, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Hennie! Hoop jy geniet dit baie hier en dat ons gereeld jou foto sal sien. Lekker om nog 'n Kapenaar by ons lysie te kan voeg!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html