Hennie
  • Male
  • Cape Town. Paarl
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (23)
  • Photo Albums
  • Videos

Hennie 's Friends

  • Adriaan Loots
 

Hennie 's Page

Latest Activity

JJ liked Hennie 's photo
Nov 2
Josef Steyn commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Ongewoon met die turkoois en geel dele saam met die houding en weerkaatsing wat saamspan om 'n interessante en mooi foto te gee."
Nov 1
Willie Schoombee commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Hennie die kol op die vlerk maak ñ goeie fokuspunt. Mooi weerkaatsing ook, dit is egtr so dat die geheelbeeld nie ñ baie duidelike prentjie gee nie, andersins heel aanvaarbaar!"
Nov 1
Hennie Cronjé commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Pragtige kleure met skerp fokus en goeie eenvoud. Mens sukkel egter om uit te maak wat presies gebeur, maar dis nie so belangrik nie. Die foto is baie goed uitgevoer."
Nov 1
Gerrie Lambrechts commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Mooi skerp kleure. Indien jy die foto vertikaal sou draai het jy ’n mooi hart gehad."
Nov 1
Ronnie Bresser commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Mooi een Hennie."
Nov 1
Tersia Weitsz commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Dis sommer baie mooi, ogie toegeknyp, en goeie weerkaatsing gekry"
Nov 1
gabriel parsons commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Baie mooi Hennie"
Nov 1
Hans Myburg commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Sy rangskik haar vere op haar pens en bors."
Nov 1
Hans Myburg commented on Hennie 's photo
Thumbnail

Wat gaan aan

"Lyk amper soos n ding met twee oë as jy die foto draai ,baie mooi foto net so mooi geneem."
Nov 1
Hennie posted a photo

Wat gaan aan

lyk of sy op nes sit en die eiers reg skuif
Nov 1
Rassie van Graan liked Hennie 's photo
Oct 16
Josef Steyn commented on Hennie 's photo
Thumbnail

veld blommetjies

"Mooi Hennie met goeie raad van jou naamgenoot."
Oct 14
Hennie Cronjé commented on Hennie 's photo
Thumbnail

veld blommetjies

"Jou idee was reg met die enkele geel blommetjie wat helder uitstaan. Dit bevorder eenvoud en kontras - die twee belangrikste eienskappe van 'n goeie foto. Die agtergrond is egter bietjie besig, soos dit meestal die probleem is by die fotografie…"
Oct 14
Gerrie Lambrechts commented on Hennie 's photo
Thumbnail

veld blommetjies

"Jy het so goed geoen met die geel blommetjie, ek sou ook vir minder agtergrond gegaan het."
Oct 13
Dine Potgieter commented on Hennie 's photo
Thumbnail

veld blommetjies

"Baie mooi - die geel blommetjie staan mooi uit. Die plante in die agtergrond is vir my interessant, maar trek darem nie die aandag te veel weg nie. Die wit stuk lig regs pla wel bietjie."
Oct 13

Hennie 's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:24pm on July 24, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hennie.. hoop jy geniet jou dag en nuwe lewensjaar met hope foto's!

At 4:28pm on June 26, 2017, Tina le Grange said…

Hennie ons wat met vakansie en is nou bly om te sien ons het 'n nuwe klasmaat gekry het en sommer digby ons ander Kapenaars.

Baie welkom;  jy is verseker by die beste fotografie-skool waar ons ookal kosbare vriende gemaak het.

At 7:25pm on June 18, 2017, Anita du Toit said…

Hallo Hennie, jy sal weldra agterkom hoe dinge hier werk. Jy kan een foto per dag instuur en die tema's wys aan die regterkant van die blad onder FORUM. Ons het twee tema's 'n maand en die tyd vlieg so vinnig dat mens nog wil plaas dan is daar alweer 'n nuwe tema. Jy is wel vry om aan te hou met die tema. Vra maar as jy nog iets wil weet.. iemand sal jou wel antwoord.

At 7:02pm on June 18, 2017, Hennie said…
Baie dankie. Net nie seker hoe als werk. Kan ek nog 'n foto instuur vir die maand en waar sien ek Tema? Waardeer kommentaar op my foto
At 10:12pm on June 17, 2017, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Hennie! Hoop jy geniet dit baie hier en dat ons gereeld jou foto sal sien. Lekker om nog 'n Kapenaar by ons lysie te kan voeg!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html