Rita Koen
  • Female
  • Eastern Cape, Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Rita Koen's Friends

  • Magda vd Merwe
  • Carl Joubert
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Rita Koen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Pragtig! 'n Baie besondere "fonds" wat jy goed gefotografeer en verwerk het. Ten spyte van die harde lig, het jy dit reggekry om die foto 'n mooi sagte aanslag te gee. Baie mooi! Jy kan dalk bietjie onder en links afsny om die…"
20 hours ago
Marita McCabe liked Rita Koen's photo
yesterday
Pierre Hardinge commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Pragtige toneel kontras eenvoud en fokus...as jy kan kan jy dalk bietjie afsnipper in die voel meer prominent maak...net n voorstel"
yesterday
Elna Geringer commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"'n toneel wat net moet af geneem word en jy het onder die omstandighede baie goed gedoen Rita. Ai toggie.....die een se dood is die ander se brood - of dan vleis - in die geval"
yesterday
Anita du Toit commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Pragtig.. ditto op Josef!"
yesterday
Herman liked Rita Koen's photo
yesterday
Dine Potgieter commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Baie mooi - julle was gelukkig om dit te beleef! Interessant hoeveel uitstekende sg "urban wildlife" fotos deesdae in foto-forums voorkom"
Friday
Rita Koen commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Swart Wit

"Wow JJ.  Pragtig."
Friday
Rita Koen commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Dankie julle.  Dit was werklik 'n mik en druk oomblik op auto.  Was te bang iets spook hom en hy vlieg weg."
Friday
Susan commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Goed geneem en dis 'n lekker gelukkie vir jou. MOOI"
Friday
Willie Schoombee commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"Rita nie aldag dat ñ mens so gelukkig is om ñ Edelvalk met sy vangs te kan fotografeer nie. Pragtig!"
Friday
Josef Steyn commented on Rita Koen's photo
Thumbnail

STADS AAND ETE

"So 'n geleentheid moet 'n mens gebruik al is die lig ook swak of hard. Die sypaadjie kan jy maklik uit-clone."
Friday
Rita Koen commented on Anita du Toit's photo
Friday
Rita Koen commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Krag van RAW

"Dankie Josef."
Friday
Rita Koen commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Lig 1

"Dit is vreeslik baie mooi Hennie."
Friday
Rita Koen commented on Ronnie Bresser's photo
Thumbnail

Buffel

"Dit is pragtig Ronnie.  Hulle is darem maar mooi diere."
Friday

Rita Koen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:13am on June 2, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Rita. Vir hierdie foto het ek nie die lens gedraai nie. Ek het instellings gemaak om 'n sluiterspoed van ongeveer 1 sek. te verkry, die sluiter gedruk en terwyl die lens oop is het ek net gezoom. Met sksperimentering kan 'n verskeidenheid effekte verkry word. Ek sal op een of ander stadium foto's plaas waar ek ook die lens gedraai het.

At 3:43pm on May 5, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rita, ek hoop jy word lekker bederf.

At 7:07pm on May 2, 2017, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Rita, ek hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html