Henriette Vermeulen
  • Female
  • Vredenburg
  • South Africa
Share

Henriette Vermeulen's Discussions

myself

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Mar 14. 6 Replies

Hi daar, ek is nog maar baie nuut in die fotografie bedryf. ek het Oktober 2018 eers begin fotos neem met my kamera wat ek toe maar pas gekoop het. Ek het n Canon EOS 600D met n 18-55mm lens en n…Continue

 

Henriette Vermeulen's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Een twee drie vlieg

"mooi foto........ advies gekry"
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Een twee drie vlieg

"Baie goed gedoen, so slag dan mik en druk mens net want dit kan nie verby gaan nie.  Mooi."
6 hours ago
Marita McCabe liked Henriette Vermeulen's photo
7 hours ago
Josef Steyn commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Een twee drie vlieg

"'n Goeie poging Henriëtte. Die voël is mooi skerp en dit is baie positief. As jy Photoshop of Photoshop Elements het sal dit maklik wees om 'n goeie foto hierrvan te maak. As jy nie een van die programme het nie sal dit 'n…"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Henriette Vermeulen's photo
yesterday
Tersia Weitsz commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Een twee drie vlieg

"Henriette, ek hou van jou foto van die voël, maar bevrees die paal en drade pootjie jou.  Dit gaan dalk nie heeltemal so maklik wees nie, maar kyk of jy dit kan uit kloon.  Kyk of jy jou voël ligter kan kry.  Ek sal kom kyk…"
yesterday
Henriette Vermeulen posted a photo

Een twee drie vlieg

Die foto genem toe ek maandag terugkom van Clanwilliam. Dis dalk nie die beste foto nie maar ek wil dit graag met julle deel
yesterday
Lynne Rapson commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

My oom se motor

"Baie mooi!"
Monday
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

My oom se motor

"Dis pragtig! Mooi skerp met ryk kleure, al was die son al reg bo. Die agtergrond is nie te waffers nie met al die pale en drade. Mens kan in so 'n geval nader gaan en met 'n wyehoeklens opwaarts fotografeer met net lug as agtergrond."
Monday
Rassie van Graan commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

My oom se motor

"Uit vergange se dae - 1939 Ford V8.  Mooi met die blomme en 'roes nou in vrede'!"
Monday
Henriette Vermeulen posted a photo

My oom se motor

Die oulike motortjie afgeneem by Klawer se wynkelder
Monday
Elna Geringer commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie langs Clanwilliam dam

"Ditto met alles reeds genoem. Puik Henriette"
Sunday
Johan de Beer commented on Henriette Vermeulen's photo
Saturday
Henriette Vermeulen posted a status
"Baie dankie ek waardeer die kommentaar baie en ek leer geweldig baie by julle"
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie langs Clanwilliam dam

"Baie mooi foto, komposisie is baie goed. Ek hou hier van."
Saturday
Tersia Weitsz commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie langs Clanwilliam dam

"Baie mooi  Henriette"
Saturday

Henriette Vermeulen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html