Henriette Vermeulen
  • Female
  • Vredenburg
  • South Africa
Share

Henriette Vermeulen's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn

Henriette Vermeulen's Discussions

myself

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Mar 14, 2019. 6 Replies

Hi daar, ek is nog maar baie nuut in die fotografie bedryf. ek het Oktober 2018 eers begin fotos neem met my kamera wat ek toe maar pas gekoop het. Ek het n Canon EOS 600D met n 18-55mm lens en n…Continue

 

Henriette Vermeulen's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"pragtig"
Jun 29
Linda Erasmus commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"mooi foto"
Jun 29
Mark commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"Baie mooi, veral op vol grote, kleur baie lewens getrou. bietjie knap aan die bo kant, maar n mooi foto met goeie detail."
Jun 29
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"Tog te mooi."
Jun 29
Josef Steyn commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"Mooi."
Jun 29
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Bokkie

"Pragtig! Baie mooi skerp met mooi kleure. Hier is moontlik bietjie min asemruimte bo en voor hom en jy kan kyk hoe die foto vertoon as jy hom 'n rapsie donkerder maak. Verder baie mooi!"
Jun 29
Henriette Vermeulen posted photos
Jun 29
Pieter Steyn commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Baie mooi toneel Henriette"
Jun 29
Elna Geringer commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Lieflik en hier kan 'n fotograaf nogal 'n tyd lank besig bly. Henriette, as jy nou met PS en LR begin het, gaan na "https://www.shawacademy.com/" . Jy sal daar vir 'n maand gratis les op beide die programme kan doen.…"
Jun 29
Gerrie Lambrechts commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Mooi foto, ampers simmetries."
Jun 28
Henriette Vermeulen commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Hennie, dankie vir die kommentaar. Ek is nog nie so goed met photoshop nie, maar ek probeer. Het nou begin om met lightroom te photoshop maar ek leer nog. Die ene is met faststone gephotoshop. Ek gaan verseker kyk en dit probeer. Baie dankie ek leer…"
Jun 28
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Die komposisie is baie goed met goeie balans en mooi diepte. Die twee bome verskaf balans en die murasie se gewels herhaal dit mooi. Die lig was duidelik baie moeilik hier. Wat jy hier kan doen is om die hoek links bo te selekteer, die seleksie…"
Jun 28
Magda vd Merwe commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"Pragtige foto"
Jun 28
Donald Daniel Jacobs commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Murasie

"op my skerm is daar so neffense valigheid oor die foto miskien bietjie kontras opstoot.... miskien is dit my skerm"
Jun 28
Vida van Schalkwyk liked Henriette Vermeulen's photo
Jun 20
Henriette Vermeulen posted a status
"Hi Elna, die f-stop was 5.6"
Jun 19

Henriette Vermeulen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:58pm on February 12, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Henriette!

At 8:35am on March 23, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir die vriend-versoek Henriëtte. Onthou ek help graag. Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html