Henry
  • Male
  • Cape Town
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (1)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Henry's Page

Latest Activity

Henry commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Dankie Josef"
Jun 22
Henry commented on Henry's photo
Jun 22
Josef Steyn commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Jy het die meeu mooi gevang Henry. By die onderste foto is die meeu nou op 1/3de van links wat reg is, maar nou 'n bietjie te naby die boonste rand. Net so 'n bietjie meer ekstra lug bo die meeu. (Daar is 'n stofkolletjie links bo die…"
Jun 22
Henry commented on Henry's photo
Jun 22
Dine Potgieter commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Baie mooi!  Gabriel het 'n goeie punt."
Jun 21
Johan Ayres commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Baie welkom Henry. Hierdie foro het baie potensiaal. Crop links en bo, sodat die voël volgens die reël van derdes geplaas is, en die foto sal heeltemal anders vertoon."
Jun 21
Henry posted a status
"Hallo julle, dankie vir al die kommentaar, ek waardeer"
Jun 21
Pieter Steyn commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"mooi een - stem saam krop tot onder jou stofkol links en ook so bietjie agter dan is die voel nie so in die middel nie"
Jun 21
Tersia Weitsz commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Ek wil ook sê welkom as ek dit nog nie gedoen het nie.  Ditto op ander kommentare.  Henry, uit eie ondervinding kan ek regtig sê dat deur gereelde deelname (plasing en ander se fotos krit) leer mens ongelooflik baie"
Jun 21
Gerrie Lambrechts commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Hallo Henry jy het al verlede jaar ingeloer en nou eers ’n foto geplaas, dus sê ek baie welkom. Baie mooi reguit horison en die voël wat jy goed gevang het.  Kom wys meer gereeld vir ons van jou foto's.  Ons almal…"
Jun 21
Magda vd Merwe commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Henry die foto is pragtig geneem. Ek stem met Gabriel oor die kleiner maak, maar die kleur van die foto  is ook nie reg nie, jy kan kleur verstellings maak in PS of enige ander program."
Jun 21
gabriel parsons commented on Henry's photo
Thumbnail

img_3647_1

"Baie mooi foto die blou lug dra  min by tot die foto miskien so n  bietjie kleiner maak? Dit sal meer klem op die voel  plaas as fokus punt."
Jun 21
Henry posted a photo

img_3647_1

Grottobaai
Jun 21
Henry joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto'sSee More
Jun 20
Henry liked Igno van Niekerk's page Nuut by fotoskool?
Aug 8, 2016
Henry is now a member of Fotoskool
Jan 27, 2016

Henry's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html