Herman
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (39)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Herman's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Herman's photo
Thumbnail

seemeeu

"Eenvoud, kontras en kleur - dit maak altyd vir 'n uitstekende foto, soos hierdie foto. Pragtig! Die lig val ook baie mooi op die voël."
1 hour ago
Tersia Weitsz liked Herman's photo
1 hour ago
Pieter Steyn commented on Herman's photo
Thumbnail

seemeeu

"mooi een"
4 hours ago
Herman posted a photo

seemeeu

Hiedie ws eintlik wat ek probeer het toe die heli opdaag
12 hours ago
Herman liked Hennie Cronjé's photo
23 hours ago
Herman liked Marenschia Goosen's photo
23 hours ago
Herman liked Herman Swanepoel's photo
yesterday
Herman Swanepoel commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Jy het darem iets in vlug geneem Herman. 'Nice'"
Thursday
Josef Steyn commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Dit is darem ook amper 'n soort voël!!"
Thursday
Elna Geringer liked Herman's photo
Thursday
Marenschia Goosen commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Mooi geneem. Leer saam met jou by Hennie"
Thursday
gabriel parsons commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Mooi maar Hennie se raad is in die kol"
Thursday
Hennie Cronjé commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Baie mooi en goed gefotografeer, behalwe dar die sluitrspoed bietjie hoog was. Dit het die boonste skroef gevries (selfs die agterste een ook). Vir ‘n skroef-vliegtuig moet die spoed ongeveer 1/300sek wees en vir ‘n helikopter die helfte…"
Thursday
Anita du Toit commented on Herman's photo
Thumbnail

Heli

"Die foto kort net meer kontras en die slim mense se daar moet verkieslik beweging wys in die lemme, verder goed gedoen met die komposisie  met die spasie waarin hy kan vlieg Herman"
Thursday
Herman posted a photo

Heli

Het probeer om voels in vlug te probeer afneem ,toe hierdie ou opdaag
Jun 14
Herman liked Gerrie Lambrechts's photo
Jun 14

Herman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html