Herman Swanepoel
  • Male
  • Polokwane
  • South Africa
Share

Herman Swanepoel's Friends

  • Bruwer Burger
  • Alida du Toit
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé
 

Herman Swanepoel's Page

Latest Activity

Bruwer Burger liked Herman Swanepoel's photo
8 hours ago
Bruwer Burger commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Ai....dit is hartseer verby."
8 hours ago
Riaan commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"sjoe dis regtig 'n baie treffende foto Herman en een wat alle natuurgeeste behoort te roer. dit maak my blatant hartseer en ek hoop jy sal hierdie een kan wys in die breër media waar dit groot impak sal hê vir bewusmaking van rommel…"
yesterday
Johan Ayres commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Die foto wek emosie, en dan is 'n foto altyd suksesvol."
yesterday
Anita du Toit commented on Herman Swanepoel's photo
yesterday
Tina le Grange commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Herman jy kan oorweeg om jou foto aan die media te stuur; dankie vir die wys."
yesterday
Christa Snyman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Agge neeee ... dit is baie hartseer. Foeitog!"
yesterday
Vida van Schalkwyk liked Herman Swanepoel's photo
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Ai toggie.  Kon jy die voël help?"
Sunday
Lynne Rapson commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Die wêreld is 'n wreede plek!"
Sunday
Pieter Steyn commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"mooi een Herman - jammer oor al die gemors wat die natuur so op donkie"
Sunday
Hennie Cronjé commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"Hierdie foto is nog beter. Dankie dat jy dit plaas."
Sunday
Tersia Weitsz commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek en honger.

"So iets maak mens kwaad!  Arme voël!  Dankie vir jou foto Herman"
Sunday
Herman Swanepoel posted photos
Sunday
Gerrie Lambrechts commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Plastiek verwoes als om ons, en voëls ingesluit.

"Goed geneem, stuur viri 50/50 op TV."
Sunday
Elna Geringer commented on Herman Swanepoel's photo
Sunday

Herman Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:02pm on October 5, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Herman. Sover ek weet het ek niks spesiaal gedoen nie. Met die middag se foto's was ek meestal op 'n ligskuif van -0,5 of -1. Wat hier die geval was weet ek nie meer nie. f-stop was 9,5, ISO400 en dit het 'n sluiterspoed van 1/1000 sek. gegee. Met bewerking het ek in Lightroom 'n gradiënt van onder af opgesit en die lig bietjie verminder om die gras se detail te herwin en waarskynlik dieselfde van die bokant af gedoen. In PS het ek met levels die swart bietjie na regs getrek en die midtones bietjie donkerder gemaak. Iewers in die proses het ek waarskynlik ook die kameelperde selektief moes herwin. Dit is omtrent dit. Die lens was 'n 100-400 mm wat ek tot 400 mm gezoem het.

At 4:28pm on September 19, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar op vandag se foto Herman. Die kontras is inderdaad goed. Ek gebruik dikwels 'n swart doek as agtergrond maar in hierdie geval is die agtergrond van natuurlike aard. As jy mooi kyk sal jy sien dit is donkergroen en van links bo en na regs onder word dit geleidelik ligter sodat in die hoek regs onder die mooi bokeh-effek sigbaar is. As jy op 'n PC, skootrekenaar kyk is die donkerder agtergrond waarskynlik te wyte aan die hoek van jou skerm. Ek het so 'n rekenaar en dit frustreer my geweldig baie. Ek moes 'n ekstra skerm bykoop net om te kan sien hoe die foto's regtig lyk. Ek gebruik ook nooit my PC se skerm vir redigering nie. Ek doen dit uitsluitlik op my groter skerm waar die kleure baie beter is.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html