Herman Swanepoel
  • Male
  • Polokwane
  • South Africa
Share

Herman Swanepoel's Friends

  • Bruwer Burger
  • Alida du Toit
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé
 

Herman Swanepoel's Page

Latest Activity

Herman Swanepoel commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Het hom (IMG_6186 g1)

"Baie mooi en goed gedoen Pieter. "
6 hours ago
Herman Swanepoel commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Koning Leeu 2

"Pragtig gedoen Christa. "
6 hours ago
Herman Swanepoel commented on Dawid Roos's photo
Thumbnail

Kokerboom

"Dawid, dit is uitstaande vir 'n beginner."
6 hours ago
Herman Swanepoel commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Mistige Hogsbackoggend

"Dit is nou prentjie mooi Josef. "
6 hours ago
Christa Snyman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Mooi skerp, pragtig!"
Monday
jan jordaan commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"BAIE BAIE MOOI WD "
Monday
Dine Potgieter commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Mooi - hy lyk effe gesteurd!"
Sunday
Tina le Grange commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Skitterend Herman; hoe lekker lag kry ek nou vir die gesiggie en skerp kyk in die oog. Komposisie is perfek asook die beligting. Jou tema is pas goed by die toneel."
Sunday
Johan Ayres commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"'n Pragtige en interessante foto Herman."
Sunday
Dawid Roos commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Mooi gesien en geneem...dit nog nooit gesien nie..baie interssant...wg "
Sunday
Pieter Steyn commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Mooi een Herman - eerste vir my"
Sunday
Rika Schoeman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Daardie koppie en kuifie wat so loer bokant die grond is kostelik. Baie mooi foto Herman."
Sunday
Vida van Schalkwyk liked Herman Swanepoel's photo
Sunday
Elna Geringer commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Gewone Melba

"WOW......lieflik Herman"
Sunday
Elna Geringer commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Die foto vertel beslis die storie wat jy wil hê die kyker moet sien van die stofbad. Lieflik Herman"
Sunday
Anita du Toit commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Muisvoël vang 'n grond bad.

"Dit is 'n ongewone komposisie en trek sommer dadelik die oog.. WD Herman!"
Sunday

Herman Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:02pm on October 5, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Herman. Sover ek weet het ek niks spesiaal gedoen nie. Met die middag se foto's was ek meestal op 'n ligskuif van -0,5 of -1. Wat hier die geval was weet ek nie meer nie. f-stop was 9,5, ISO400 en dit het 'n sluiterspoed van 1/1000 sek. gegee. Met bewerking het ek in Lightroom 'n gradiënt van onder af opgesit en die lig bietjie verminder om die gras se detail te herwin en waarskynlik dieselfde van die bokant af gedoen. In PS het ek met levels die swart bietjie na regs getrek en die midtones bietjie donkerder gemaak. Iewers in die proses het ek waarskynlik ook die kameelperde selektief moes herwin. Dit is omtrent dit. Die lens was 'n 100-400 mm wat ek tot 400 mm gezoem het.

At 4:28pm on September 19, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar op vandag se foto Herman. Die kontras is inderdaad goed. Ek gebruik dikwels 'n swart doek as agtergrond maar in hierdie geval is die agtergrond van natuurlike aard. As jy mooi kyk sal jy sien dit is donkergroen en van links bo en na regs onder word dit geleidelik ligter sodat in die hoek regs onder die mooi bokeh-effek sigbaar is. As jy op 'n PC, skootrekenaar kyk is die donkerder agtergrond waarskynlik te wyte aan die hoek van jou skerm. Ek het so 'n rekenaar en dit frustreer my geweldig baie. Ek moes 'n ekstra skerm bykoop net om te kan sien hoe die foto's regtig lyk. Ek gebruik ook nooit my PC se skerm vir redigering nie. Ek doen dit uitsluitlik op my groter skerm waar die kleure baie beter is.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html