Herman Swanepoel
  • Male
  • Polokwane
  • South Africa
Share

Herman Swanepoel's Friends

  • Bruwer Burger
  • Alida du Toit
  • Hans Myburg
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé
 

Herman Swanepoel's Page

Latest Activity

Marita McCabe liked Herman Swanepoel's photo
Mar 31
Pine commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"PRAGTIG Herman.Lig het pragtig op hom geval en jou oogkontak is ook mooi."
Mar 31
Johan Ayres commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"Uitstekend, pragtige lig."
Mar 30
Dine Potgieter commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"Baie mooi - niks soos daardie toweragtige laaste lig nie."
Mar 30
Donald Daniel Jacobs commented on Herman Swanepoel's photo
Mar 30
Rika Schoeman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"Uitstekende fokus op die oog. Baie skerp ook. Mooi Herman."
Mar 30
Tersia Weitsz commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"Baie mooi skerp foto"
Mar 30
Gerrie Lambrechts commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Die laaste rooi sonstraal.

"Baie mooi foto, die sybeligting gee mooi detail op die vere. "
Mar 30
Herman Swanepoel posted a photo

Die laaste rooi sonstraal.

Gister hiedie opgetel tussen Potgietersrus en Pietersburg. Dit was met die laaste rooi sonstrale wat die rooi/bruin kleur op sy vlerke gee,
Mar 30
Pine commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"Uitstekend gedoen Herman "
Feb 24
Gerrie Lambrechts commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"Baie mooi 'gepose' goeie foto met sterk gefokus."
Feb 24
Hennie Cronjé commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"Dis pragtig en uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Perfekte beligting op die swart en wit. Baie mooi!"
Feb 24
Rika Schoeman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"Daardie oog mis niks! Baie mooi Herman."
Feb 24
jan jordaan commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"BAIE MOOI WD "
Feb 24
Donald Daniel Jacobs commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"mooi skerp en goeie eenvoud en komposisie"
Feb 24
Josef Steyn commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

My plek.

"Skerp en die beligting goed hanteer. Mooi."
Feb 24

Herman Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:02pm on October 5, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Herman. Sover ek weet het ek niks spesiaal gedoen nie. Met die middag se foto's was ek meestal op 'n ligskuif van -0,5 of -1. Wat hier die geval was weet ek nie meer nie. f-stop was 9,5, ISO400 en dit het 'n sluiterspoed van 1/1000 sek. gegee. Met bewerking het ek in Lightroom 'n gradiënt van onder af opgesit en die lig bietjie verminder om die gras se detail te herwin en waarskynlik dieselfde van die bokant af gedoen. In PS het ek met levels die swart bietjie na regs getrek en die midtones bietjie donkerder gemaak. Iewers in die proses het ek waarskynlik ook die kameelperde selektief moes herwin. Dit is omtrent dit. Die lens was 'n 100-400 mm wat ek tot 400 mm gezoem het.

At 4:28pm on September 19, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar op vandag se foto Herman. Die kontras is inderdaad goed. Ek gebruik dikwels 'n swart doek as agtergrond maar in hierdie geval is die agtergrond van natuurlike aard. As jy mooi kyk sal jy sien dit is donkergroen en van links bo en na regs onder word dit geleidelik ligter sodat in die hoek regs onder die mooi bokeh-effek sigbaar is. As jy op 'n PC, skootrekenaar kyk is die donkerder agtergrond waarskynlik te wyte aan die hoek van jou skerm. Ek het so 'n rekenaar en dit frustreer my geweldig baie. Ek moes 'n ekstra skerm bykoop net om te kan sien hoe die foto's regtig lyk. Ek gebruik ook nooit my PC se skerm vir redigering nie. Ek doen dit uitsluitlik op my groter skerm waar die kleure baie beter is.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html