Huey Geringer
  • Male
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Huey Geringer's Friends

  • Willie Schoombee
  • Julandi McCabe
  • Elna Geringer
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • Paul Combrinck
 

Huey Geringer's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Dit moet darem 'n baie ou lokomotief wees. Baie mooi gefotografeer."
1 hour ago
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"Hierdie foto vertel 'n storie, al is dit bietjie oorbelig waar die son skyn. Miskien help dit om die koue uit te beeld!"
1 hour ago
Magda vd Merwe commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Pragtige foto Huey"
2 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Huey  ek hou ook van die komposisie en goeie beligting op die trein Regs onder vorm 'n mooi driehoek Die bome vorm weer 'n diagonale lyn wat tref. Goed gedoen"
3 hours ago
Bruwer Burger liked Huey Geringer's photo
3 hours ago
Bruwer Burger commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Pragtig Huey."
3 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Mooi diagonaal geplaas en geneem.  Trix Pienaar het mos vir haar so strandhuis van die passasiers waens gemaak."
4 hours ago
Hans Myburg commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Laat my verlang na die outyd"
5 hours ago
Tersia Weitsz commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2767 19D

"Dis wonderlik dat hulle behoue  bly en dan opgedollie word on gebruik word.  Mooi foto Huey"
10 hours ago
Huey Geringer posted photos
13 hours ago
Huey Geringer posted albums
13 hours ago
Christa Snyman commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"Hierdie foto gaan aan julle lekker herinneringe gee ... sal 'n verwerking na swart en wit dalk werk?"
20 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"mooi lig net bietjie skerp"
22 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"Oulike foto."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"Lig was bietjie baie skerp hier, maar die koue en die frustrasie kom goed oor"
yesterday
Elna Geringer commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sy kry soooooo Koud

"Tina, hierdie foto is omtrent 12h00 geneem met baie skerp lig al was dit snerpend koud. HUey se PowerShot het net een "mode".........auto!!!!!!!!!!!!"
yesterday

Huey Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:22pm on April 18, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou. Hoop jy word vandag lekker bederf!

At 8:54am on April 18, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

At 12:57pm on April 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 3:34pm on April 18, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

At 3:11pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

At 1:02pm on August 31, 2014, Pierre Hardinge said…

Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html