Huey Geringer
  • Male
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Huey Geringer's Friends

  • Willie Schoombee
  • Julandi McCabe
  • Elna Geringer
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • Paul Combrinck
 

Huey Geringer's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Baie mooi verwerking wat editor gedoen het Huey, maar jy aan haar 'n lekker foto gegee om mee te werk!"
2 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Huey ek hou van die komposisie, 'n mooi onthou-foto. Editor se verwerking is goed gedoen"
2 hours ago
Pieter Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Baie mooi een goed verwerk"
2 hours ago
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Ek wonder waarteen moet die lygwag die fotograaf hier beskerm? Als lyk vir my rustig en kalm. Maar dis 'n mooi foto met 'n storie. Dit lyk amper na 'n ou foto wat julle êrens uitgekrap het!"
2 hours ago
Willie Schoombee commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Huey jy moet vir Madame sê sy moet fokus as sy so agter die kamera staan!!! Goeie foto en so ook die verwerking daarvan."
3 hours ago
Anita du Toit liked Huey Geringer's photo
4 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Sy en 3poot mooi geplaas, goeie verwerking.  Mooi foto."
4 hours ago
Marenschia Goosen commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Mooi geneem. Hou van die verwerking"
5 hours ago
Ita le Roux liked Huey Geringer's photo
5 hours ago
Tersia Weitsz commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"3 Poot, sluiter kabel in die hand en reg vir die regte oomblik.  Wel Huey, ek dink jy het jou wyfie op die regte oomblik gekiek, dis n mooi foto, mooi verwerking"
5 hours ago
Carl Joubert liked Huey Geringer's photo
6 hours ago
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wyfie en die See

"Ek hou baie van die verwerking by hierdie foto."
6 hours ago
Huey Geringer posted a photo

Wyfie en die See

Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek is soms “Chauffeur, soms net geselskap en soms is ek die Lyfwag……….Hier word ernstig gekyk na die branders en gewag vir die regte een om te breekCanon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand :…
7 hours ago
Bruwer Burger liked Huey Geringer's photo
9 hours ago
Bruwer Burger commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hibiskus na die Reën

"Pragtig Huey"
9 hours ago
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hibiskus na die Reën

"Pragtig en kleurvol."
20 hours ago

Huey Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:22pm on April 18, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Huey. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou. Hoop jy word vandag lekker bederf!

At 8:54am on April 18, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

At 12:57pm on April 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 3:34pm on April 18, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

At 3:11pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

At 1:02pm on August 31, 2014, Pierre Hardinge said…

Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html