Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on September 30, 2013 at 2:56pm 9 Comments 2 Likes
Voor ek kan verduidelik hoe, wat en waar is daar eers ‘n paar geheime wat ek moet uitlap:
My CRIP-boek:
Dis ‘n A5 hardeband boek wat ek altyd by my rond dra.
In die book skryf, teken en plak ek alles wat ek nog wil afneem…. bv. ‘n skeepswrak met die son wat onder gaan….
Daar is ook foto’s wat ander fotograwe en waar moontlik hulle kamera…
Continue
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (11 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Hi Issi, veelsgeluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees. Geniet jou dag. Ons sien uit om meer foto's van jou te sien.
Beste Issi, allerbeste wense vir 'n baie prettige nuwe lewensjaar vol baie foto-geleenthede. Ek geniet dit altyd om na jou foto's te kyk en leer daaruit. Groete.
Baie geluk met jou verjaarsdag Issi, hoop jy word lekker bederf .. dis nou te se as jy tyd daarvoor het :-) Mooi jaar vir jou!
Baie geluk met jou verjaarsdag Issi ek hoop jy sal baie van die fotos in jou boek vanjaar kan neem en ons almal laat deel daar in
Baie Geluk met jou Verjaardag. Hoop jy het 'n lekker dag.
Dankie vir die uitnodiging Issi.
Glo ek kan nog baie by jou leer!
Hi Issi mag hierdie dag vol vreugde wees en sommer nog vele jare wens ek jou toe. Geniet die dag.
Baie geluk Issi, mag jy Sy Seen in alle oorvloed hierdie jaar geniet!!
Veelsgeluk met jou verjaarsdag ISSI....mag die dag vir jou vele vreugdes bring en mag jy heerlik bederf word....
Sjoe - dis 'n inspirasie - kan nie wag om op die regte spot te kom om dit te probeer nie - dis dierbaar dat jy so stap vir stap verduidelik!
View All Comments