Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Stephen Fouche Jun 21, 2012. 11 Replies 0 Likes
Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 29, 2011. 1 Reply 1 Like
Elaine van Tonder liked Igno van Niekerk's blog post Videokommentaar - Neem wild in natuurlike omstandighede af
marianna loots commented on Igno van Niekerk's blog post Videokommentaar - Neem wild in natuurlike omstandighede af
Renette van der Merwe commented on Igno van Niekerk's group Aksiefoto'sPosted on June 10, 2013 at 9:22pm 1 Comment 2 Likes
Petro said… Hi Igno
Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.
Baie dankie
Petro
Jimmy Jim James said… Hi Igno Alle Nikon kursusse in Kaapstad VOLBEPREEK :(
Karin said… Hi Igno, hier is nou 'n nuwe klomp "inkommers" waarvan ek een is, en is nuuskierig hoe die Leaderbords se inhoud werk. Dankie Anita du Toit
David van Zyl said… Igno . Eerste keer wat ek na baie lang siekbed en groot operasie kans kry om weer te lees wat ander fotograwe vertel.
Ek het die voorreg ook gehad om my dogter se gradeplegtigheid by te woon en het onlangs daardie stel fotos ontvang . Baie baie duur. Ek verstaan dat universiteite onnodige kameras wil beheer tydens die seremonie maar dit bly duur.
Madelein Koning said… Hallo Igno
Alles van die beste vir 2012.
OP 'n stadium het jy in 'n email genoem van 'n fotonaweek Maart-maand in die Oos-Vrystaat. Ek sien dit nie op die "Events" klender nie. Gaan dit nog voort?
Madelein
Anton van Biljon said…
Anton van Biljon said… 
Rae de Lange said… Hallo Igno
Ai, ek is skoon opgeruk met hierdie fotoskool "site!" Jy kan nie glo hoe lank ek al na iemand soek wat ons amateurs kan help nie, ek praat nie eens van die photoshop program nie. Ek het baie onlangs vir my photoshop elements 8 gekoop, omdat my rekenaar nou windows 7 het, en ek wil my hare uit my kop trek daaroor! Ek het iewers hier rond gesien dat jy dvd's beskikbaar het oor lesse vir photoshop. Ek wil baie graag dit in die hande kry. Ek bly in Mariental, Namibie. Dit sal darem sekerlik gepos kan word, hoop ek?
Groete
Rae

Josef Steyn said… Igno,
Oor stomstreke. Ek verstaan hoe "stomstreke" werk, maar ek was nie seker of 'n foto wat opgelaai word ook die fotograaf se interpretasie moet bevat nie. Ek het dit toe nie bygesit nie. Is ek reg dat die beoordeelaars die interpretasie vanaf die foto moet aflei?
© 2013 Created by Igno van Niekerk.