Igno van Niekerk
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Online Now
Share

Igno van Niekerk's Friends

  • Tina
  • bianca bronkhorst
  • Dirk Koekemoer
  • Elsabè Labuschagne
  • Willie Schoombee
  • Louine Els
  • Adre Vorster
  • Gerhard Niemand
  • Carol van Aswegen
  • Renier Van Zyl
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Monica Smal

Igno van Niekerk's Discussions

Kameras gediens of herstel in Bloemfontein

Started this discussion. Last reply by Martie Venter May 20, 2015. 12 Replies

Hoe om vuurwerke af te neem!

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 29, 2011. 1 Reply

 

Igno van Niekerk's Page

Latest Activity

Ella Fourie liked Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto’s probleem
17 hours ago
Karen Kemp commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto’s probleem
"Dankie ons waardeer jou moeite!"
19 hours ago
Tersia Weitsz commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto’s probleem
"Dankie Igno"
yesterday
Igno van Niekerk posted a blog post

Oplaai van foto’s probleem

Hallo Fotoskool,Ons werk aan die probleem dat foto’s nie opgelaai kan word nie.Ek is ongelukkig tans in swak seingebied, maar ek hou julle op hoogte.groeteignoSee More
yesterday
Igno van Niekerk commented on Frans van Heerden's blog post Die effek van Filters
"Hallo Frans, Sjoe, ek het al lekker debatte oor hierdie ding gehoor. Baie mense glo dat 'n UV filter goedkoop glas is wat jy voor die duur glas (jou lens) plaas. Sal graag wil sien waarheen hierdie debat ons voer... Groete Igno"
Friday
Odette Schoonwinkel joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto'sSee More
Dec 9
Francisca Venter joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto'sSee More
Nov 28
Santie du Plessis joined Igno van Niekerk's group
Oct 27
Santie du Plessis liked Igno van Niekerk's page Nuut by fotoskool?
Oct 27
Mara commented on Igno van Niekerk's photo
Thumbnail

Laatmiddag in die Drakensberge

"pragtig!!!!!!!!!!!"
Oct 11
Chrissie du Preez joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto'sSee More
Sep 21
Linda liked Igno van Niekerk's page Aanlyn Kursusse
Sep 9
Mara liked Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
Aug 29
Mara liked Igno van Niekerk's group Kinderfotografie
Aug 23
Mara liked Igno van Niekerk's page DVD Opleiding
Aug 23
Antoinette Kirton joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Troufotografie

Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Aug 16

Igno van Niekerk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Igno van Niekerk's Videos

  • Add Videos
  • View All

Igno van Niekerk's Blog

Oplaai van foto’s probleem

Posted on December 18, 2018 at 7:53am 2 Comments

Hallo Fotoskool,

Ons werk aan die probleem dat foto’s nie opgelaai kan word nie.

Ek is ongelukkig tans in swak seingebied, maar ek hou julle op hoogte.

groete

igno

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:39am on May 25, 2016, Tina le Grange said…

Weer eens, baie dankie Igno dat ons skool weer oop is;  ons waardeer jou hulp!! 25 Mei 2016

At 5:04pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

Igno BAIE dankie dat Fotoskool se deure weer oop is;  dit het gevoel soos 'dood in die familie'.

Wes-Kaap-groete!

At 12:44pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Sorry that's SANpark

At 12:43pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Hi Igno,

My name is Carol Campbell and I am the news editor at the Daily News in Durban. I am trying to reach Neville Hein as I want permission to use his pic that was made pic of the month on the SAMParks website.

Are you able to help me?

carol.campbell@inl.co.za 0731794129

Kind regards Carol

At 11:35am on May 5, 2015, Petro said…
Halo Igno My email het verander van petrovanzyl@vodamail.co.za na pecoetzee@vodamail.co.za
At 7:39pm on November 14, 2014, Charmaine Lombard said…
Hi Igno ek wonder of jy my bietjie raad kan gee of enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine
At 10:57pm on August 14, 2014, Anita du Toit said…

Hi Igno..Ek kry nie Pierre se blog oopgemaak nie, of is nou al weer te haastig!

At 8:30pm on July 26, 2014, Renette van der Merwe said…

Igno ek hoop jy kan my help .Hierdie is 'n foto van internet van "Out of Bounds" Ek het alles gedoen tot waar ek die seleksie van die hond se kop gedoen maar kry nie die water uitgehaal nie. Dit moet wit wees. Dit is in GIMP gedoen en hulle demonstreer dit in PS Ek hoop jy sal my kan help.

\uap>

At 7:15pm on July 1, 2012, Petro said…

Hi Igno

Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.

Baie dankie

Petro

At 9:37am on May 10, 2012, Karin said…
Dankie Igno... "i take note" :))
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html