Ilze Esterhuizen
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Ilze Esterhuizen's Friends

  • boeta nel
  • LIZELLE THOMSON
  • Elma Coetsee
  • Dine Potgieter
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Gerhard Oosthuizen
  • Henriette Auerswald
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Mariska Cilliers

Ilze Esterhuizen's Groups

 

Ilze Esterhuizen's Page

Ilze Esterhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Ilze Esterhuizen's Blog

Probleme met op laai van foto's

Posted on July 15, 2014 at 11:17am 8 Comments

Ek ondervind geweldig probleme om foto's op te laai, ek weet nie of is dit my internet konneksie of is dit die website nie. Ek add 'n foto en dan hang die site net, dan kry ek of 'n 500 error of die site sê net daar was fout en kon nie die foto laai nie.

Ondervind enige iemand anders ook so tipe probleem?

Oomblikke

Posted on June 2, 2014 at 11:00am 6 Comments

Ek kry partykeer sulke oomblikke wat my brein sal af dwaal en diep begin besin oor goed.

Ek het gesit en dink: "Wat is 'n foto?" Dis tog 'n oomblik wat jy vas vang. Jy sal nooit weer daai oomblik hê nie, die berg, die waterval dit is konstant dit sal altyd daar wees, maar die oomblik, daardie dag, die tyd, die sal jy nooit weer sien nie. Die glimlag op 'n persoon se gesig sal nooit weer vir dieselfe ding lag nie dit sal nie weer dieselfde lyk nie, daai glimlag was uniek vir daardie…

Continue

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:10pm on July 18, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met die herdenking van jou geboortedag. Seen vir jou nuwe lewensjaar, en sommer lekker suksesvolle kiekiegeleenthede!

At 8:23am on June 18, 2014, Josef Steyn said…

Ilze, as jy die maan wil afneem is jou 'exposure' die ding wat oorkom moet word. Wat ek doen is om in 'live view' te skiet, 'n aperture van bv f11 te kies en dan die sluiterspoed te verhoog totdat die maan reg belig lyk. Jy kan eintlik net die maan mooi afneem as jy bv 'n 400mm lens of langer het. Dan kan jy die maan so groot as moontlik kry en 'spot metering' gebruik om die lig te meet. Ek hou egter meer van die 'live vew' metode. Jy kan natuurlik die twee metodes genoem gelyktydig gebruik. Wanneer ek die maan afneem is ek dit altyd met alle funksies op 'manual'. As jy bv. 'evaulative metering' gebruik sal die maan altyd oorbelig wees.

At 10:10am on May 21, 2014, Pieter Steyn said…

Baie welkom hier - sal dit geniet tussen die gemaklike mense - wag vir die eerste foto

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html