Ingrid
  • Female
  • Potchefstroom
  • South Africa
Share

Ingrid's Friends

  • Juan Wernecke
  • Leonie Blignaut
  • Gustav Wentzel
 

Ingrid's Page

Ingrid's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:34pm on July 7, 2011, Frans van Heerden said…

Ingrid, Ek dink di eerste stap is om n behoorlike portfolio saam te stel.Omdat ons in die digitale era leef, verwag mense dat as jy regtig ernstig is, sal jy n web ruimte kan aanbied waar potensiiele kliente na jou werk kan gaan kyk. Ongelukkig het n mens n troue of twee nodig om fotos te kry wat jy kan vertoon. In so n geval dink daraan om dalk n familie troue af te neem as n tweede fotograaf - in so n geval is dit baie belangrik dat jy die toestemming van die amptelike fotograaf het.

Wees egter baie versigtig vir familie troues. As die fotos nie aan die familie se verwagtings gaan voldoen kan kosbare familie bande skade lei.

Gaan gesels ook met bruid winkels en laat n jou besigheids kaartjie daar. Ek dink daar mag bruide wees wat die "risiko" sal neem om jou as n onervare trou fotograaf te aanvaar - mits jou fooie realisties is.

Na my mening onderskei jy jouself van ander fotograwe hoofsaaklik deur nuut en vars te dink. Gaan kyk na mense soos Bret Florence se werk vir goeie kreatiewe idees. Hy het ook n DVD saam gestel wat goeie idees gee.

Blaai deur tydskrifte en kry daar idees oor hoeke en posisies wat jou "anders" gaan maak as die deursnit trou fotograaf.

Dis egter belangrik dat jy jou eie styl gaan ontwikkel.

Persoonlik dink ek Scot Kelby het self ook baie goeie idees wat kan help. Soek hom en sy werk gerus op die internet op.

Die groot uitdaging met trou fotografie is veral daarin dat as die oomblik verby is, is dit verby. Jy kan dit nie weer "re-create" nie en daarom is die proses baie belangrik. Sou n mens twyfel, of nie oor voldoende self vertroue beskik nie, wag eerder en maak seker dat jy ervare "voel" en dat jy eerlik kan erken dat jy wel die self vertroue het om so n taak teen n redelike fooi aan te pak en suksesvol deur te voer.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html