Isoldé Laesecke
  • Female
  • Bethlehem, Oos-Vrystaat
  • South Africa
Share

Isoldé Laesecke's Friends

  • Elna Geringer
  • Bramie Crous
  • Pieter Steyn
  • Vickeylee Jordaan
  • Henriette Auerswald
  • Ria Pretorius
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Sus Laing
  • Doret Le Cornu
  • Hannelie Le Cornu
  • sam van vuuren
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Jackie Blackford
 

Isoldé Laesecke's Page

Isoldé Laesecke's Photos

  • Add Photos
  • View All

Isoldé Laesecke's Blog

Plugin in plaas van foto's

Posted on July 4, 2015 at 9:25am 2 Comments

Hi julle - HELP ASB. ek kan ook nie foto's laai nie.  Dieselfde boodskap "a plugin is needed to display this content" verskyn op my skerm.........!!!!!

DETAIL OP FOTO'S

Posted on April 30, 2012 at 3:49pm 3 Comments

  • Hi julle - help asb!!! Ek het na my foto's gaan kyk wat ek graag vir 'n kompetisie wil inskryf. Iemand hier het een keer gesê dat as mens wil weet "hoe" iemand die foto geneem het dan moet jy die stappe volg op "properties" en dan sien mens hoe dit geskiet was. Ek het na al my foto's gaan kyk maar al wat ek kry is die datum en die kamera se maak die res is leeg. Wat nou? ek het nie aangeteken "hoe" ek die foto's geneem…

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:14pm on September 18, 2015, Tersia Weitsz said…

Isolde, ek het op Paul Roux gewoon as kind

At 9:07pm on December 23, 2012, Gerrie Lambrechts said…

Dankie man, ek is altyd so bly as ek jou ogie sien. Hoe gaan dit na al die rampe, kry julle nou weer baie reën. By ons nogal warm en miljarde mense op die strand. Rustige week!!!

At 1:51pm on September 15, 2012, Anita du Toit said…

Welkom terug Isolde, bly om 'n "ou" fotoskoler weer te sien, ek het jou en jou foto's en kommentare gemis!!

At 1:21pm on May 16, 2012, Mariska Cilliers said…

Deurskynend! Baie opwindend. Ek kom in die week eers donker by die huis, so ek wil Vrydag middag as ek na 1 by die huis is bietjie rondspeel met 'n paar idees, graag buite in die son. Ek dink daaraan om iemand te kry om vir my bubbles te blaas. Dink net hoe mooi sal hulle blink in die son!

At 7:48pm on April 12, 2012, Hannelie Le Cornu said…

Hi Isolde, dankie vir al die likes en comments op baie van my fotos! Wardeer dit vreeslik!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html