JJ
  • Male
  • Bloemfontein, Vrystaat
  • South Africa
Share

JJ's Friends

  • Pine
  • Jacques van Eeden
  • Mariette van Eeden
  • Willie Schoombee
  • Danie van Wyk
  • Magda vd Merwe
  • Julandi McCabe
  • Cindy Nel
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Numanri Botes
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts

JJ's Discussions

 

JJ's Page

Latest Activity

Susan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Daardie oë kyk darem skerp na my. DIS SUPER STUNNING JJ"
21 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"well done JJ!!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Ongelooflik goed gedoen!!!!"
Sunday
Mark commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Superskerp fokus. op die oë. WD!"
Sunday
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Sjoe, dis makro-makro! Pragtig! Die detail is verstommend en regtig baie mooi. Baie goed gedoen!"
Sunday
Dine Potgieter commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Pragtig - indien hulle werklik die grootte was, het ek noodgedwonge reeds na 'n ander planeet verhuis..."
Saturday
Pine commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Sies, Maar hy is Mooi Geneem. PUIK foto JJ !!!"
Saturday
Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer 2

"Absoluut fantasties. Baie, baie geluk."
Saturday
JJ commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar! Ek waardeer!!"
Saturday
JJ posted photos
Saturday
Christa Snyman commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"Uitstekend, treffend teen die wit agtergrond met baie goeie detail. WD!"
Saturday
Elna Geringer commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"Lieflik JJ en die skaduwee van die brommer vertoon baie mooi teen die wit agtergrond. Puik gedoen"
Saturday
Donald Daniel Jacobs commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"pragtig.... vee sy ogie af en mooi detail"
Saturday
Tersia Weitsz commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"Baie mooi gedoen JJ"
Saturday
Mark commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"Mooi skerp foto, baie detail mooi sigbaar. Ek persoonlik nie so mal oor die wit oppervlak nie, maar jy het hom seker geneem waar jy hom kon neem en dalk hou jy van die wit."
Saturday
Herman liked JJ's photo
Saturday

JJ's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (32 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:26pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk JJ, mag mag dit geseënde jaar wees.

At 3:15pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.

At 10:19am on May 4, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ, gesondheid en voorspoedige nuwe lewensjaar vir jou!

At 9:37pm on March 17, 2019, Anita du Toit said…

Ek sukkel ook al die hele week met die probleem JJ.. om als te kroon sukkel ek met Telkom se nuwe foon ook, wat 'n frustrasie!

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 2:29pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ.. hoop jou nuwe lewensjaar is gepak met voorspoed en gesondheid.

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

At 10:20am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html