JJ
  • Male
  • Bloemfontein, Vrystaat
  • South Africa
Share

JJ's Friends

  • Pine
  • Jacques van Eeden
  • Mariette van Eeden
  • Willie Schoombee
  • Danie van Wyk
  • Magda vd Merwe
  • Julandi McCabe
  • Cindy Nel
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Numanri Botes
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

JJ's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on JJ's photo
Thumbnail

Van bo gesien

"Baie goed gedoen JJ"
4 hours ago
Elna Geringer liked JJ's photo
4 hours ago
Anita du Toit commented on JJ's photo
Thumbnail

Van bo gesien

"Ditto op Johan.. skitterend!"
11 hours ago
Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

Van bo gesien

"Skitterende skerp foto, ongelooflike detail op die tong. (Ja nee, nou moet tot die arme brommer ly onder Coke se besluit om die suikerinhoud te verminder a.g.v. die suikerbelasting.)"
12 hours ago
JJ posted a photo

Van bo gesien

Die brommer het van die coke gehou- seker die suiker
13 hours ago
Karen Kemp commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Hul sit aan vir n reuse noenmaal hehe...baie oorspronklik !!"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Goed gedoen."
yesterday
Pine commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Baie goed gedoen JJ!"
Thursday
Willie Schoombee commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"The rule of odds goed toegepas hier JJ en dit is ñ pragtige tema foto met die drie miere. WD!"
Thursday
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Dis pragtig! Jammer daar was nie meer miere nie, maar selfs met hierdie drie is die foto baie mooi en goed uitgevoer. Mooi skerp met pragtige kleure en goeie kontraste. Mooi!"
Thursday
Anita du Toit commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Wow jy is goed met die temafoto's JJ Goeie makrowerk!"
Wednesday
Johan Ayres commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Iets anders, baie goed."
Wednesday
Magda vd Merwe commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema van Bo gesien

"Briljante foto JJ"
Wednesday
JJ posted a photo
Wednesday
Pieter Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Van bo gesien

"Kreatief JJ baie mooi tema een"
Wednesday
Riaan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Van bo gesien

"jy was baie kreatief met 'n baie alledaagse voorwerp JJ en van al die makro detail kom mens se ooog nie weg"
Tuesday

JJ's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (30 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:19am on May 4, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ, gesondheid en voorspoedige nuwe lewensjaar vir jou!

At 9:37pm on March 17, 2019, Anita du Toit said…

Ek sukkel ook al die hele week met die probleem JJ.. om als te kroon sukkel ek met Telkom se nuwe foon ook, wat 'n frustrasie!

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 2:29pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ.. hoop jou nuwe lewensjaar is gepak met voorspoed en gesondheid.

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

At 10:20am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.

At 6:55pm on October 18, 2017, Tina le Grange said…

JJ my foto vandag:

Ek het ook gevoel dalk te besig;  Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.

At 9:18pm on October 16, 2017, Tina le Grange said…

Dankie JJ vir jou wenk by Gerrie se blom-foto om glycerien te gebruik

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html