Jacques Snyman
  • Male
  • Uitenhage
  • South Africa
Share
 

Jacques Snyman's Page

Latest Activity

Erika Kotze commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"Dit is pragtig gedoen!! Baie mooi!"
Oct 8, 2015
Joan Nel liked Jacques Snyman's photo
Oct 8, 2015
Magda vd Merwe commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"Baie mooi foto"
Oct 8, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"Baie mooi herhaling en plasing.  Ek sal dalk die kontras bietjie opstoot."
Oct 8, 2015
ArrA liked Jacques Snyman's photo
Oct 8, 2015
Tersia Weitsz commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"Dit vertoon so mooi, elkeense vorm en barste is anders,  baie mooi"
Oct 8, 2015
Hennie Cronjé commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"'n Mooi houtstapel is 'n wonderlike onderwerp vir 'n foto. Hierdie foto is pragtig met goeie beligting en skerp fokus. Pragtig!"
Oct 8, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"Pragtig!!!!!!!!!!!!"
Oct 7, 2015
Donald Daniel Jacobs commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

hout stompies 1

"n mooi foto wat tekstuure mooi uitbeeld"
Oct 7, 2015
Jacques Snyman posted a photo

hout stompies 1

vuurmaak al is dit nou sommer!
Oct 7, 2015
jan jordaan commented on Jacques Snyman's photo
Oct 6, 2015
Doretha Kock commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

bankies copy

"Pragtig en lafenis vir die siel."
Oct 6, 2015
ArrA liked Jacques Snyman's photo
Oct 6, 2015
Erika Kotze commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

bankies copy

"Mooi foto die bankies nooi jou om daar te gaan sit....."
Oct 6, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

bankies copy

"Mooi foto, ek sal net heelwat bo afsny."
Oct 5, 2015
Hennie Cronjé commented on Jacques Snyman's photo
Thumbnail

bankies copy

"Mooi eenvoud en kontras. Dis daarom 'n foto wat tref en is goed gedoen. mooi!"
Oct 5, 2015

Jacques Snyman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:16pm on August 10, 2015, Riaan said…

sjoe Jacques jou foto van die berge bokant De Doorns het my nogal geraak want ek wil bitter graag teruggaan na die plaas waar ons gewoon het. het toevallig?? verlede week begin om drade te probeer optel na 46jaar sedert ons daar weg is. kon darem met iemand kontak maak wat die huidige eienaars ken deur wie ek dalk toegang kan kry om na ons destydse huis te gaan

At 10:00pm on February 18, 2015, Josef Steyn said…

Jacques, het jy vir my geld inbetaal vir die fotografieboek? Indien dit jy is, stuur asb. 'n epos na superfoto7@gmail.com sodat ek weet waarheen om die boek te stuur. Dankie by voorbaat. Josef

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html