Jacques van Delft
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Jacques van Delft's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • sam van vuuren
  • Jannie Labuschagne
  • Elma Vermeulen
  • Riaan Kleinhans
  • Nico Blignaut
  • Charles Whitehead
  • Igno van Niekerk

Jacques van Delft's Discussions

Print van foto's op kanvas

Started Apr 22, 2012 0 Replies

Hallo fotoskool vriende,Al geruime tyd terug het ek twee foto's van my besoek aan Engeland op kanvas laat druk en geblok. Reaksie van mense wat dit in my huis sien was van so 'n aard dat ek besluit…Continue

 

Jacques van Delft's Page

Jacques van Delft's Photos

  • Add Photos
  • View All

Jacques van Delft's Blog

Langs die pad 2

Posted on January 19, 2012 at 8:28am 3 Comments

Radio en "aircon" aan, weer op pad na Edenburg waar ek aan 'n projek werk. Kamera op die passasiers sitplek reg vir aksie. Elke dag hoor jy op die radio van die stop en "go's" en paaie wat besig is, gelukkig geld dit nie vir die grondpad wat ek ry nie en kan ek rustig my omgewing waarneem terwyl ek ry.Na die afgelope reens is dit net trekkers wat ploeg. Het die twee trekkers gekry op en af op die land.…

Continue

Langs die pad.

Posted on January 10, 2012 at 7:45pm 1 Comment

Nee ek het nie van Fotoskool vergeet nie. Wel bietjie afgeskaal die laatste tyd maar beslis nie stil gesit nie. Eerstens aan julle almal 'n geseende en voorspoedig 2012.

Ek het my eie blog begin ( http://jacquesvandelftphotography.blogspot.com/ ) en die blog gogga het my bietjie beet, so pleks van foto's instuur op die hoof blaai het ek besluit om foto's en die storie agter die foto's op FOTOSKOOL se blog pos te sit. Op…

Continue

Panorama foto's

Posted on May 8, 2011 at 6:30pm 5 Comments

Al 'n geruime tyd wil ek probeer om panorama foto's te maak. Ek het foto's probeer las met MSEXCEL en dan "copy" en "paste" na paint en dan as 'n JPEG opgeslaan. Alhoewel die resultaat nie altyd 100% uitgekom het veral op die las van die foto's het hulle nogal nie te sleg gelyk nie.

Vandag het ek besluit om weer te probeer en om gebruik te maak van PS CS3 en ek is nogal beindruk met die eenvoud hoe jy foto's kan las in 'n panorama.

Hier is twee voorbeelde van vandaag se…

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:17am on September 8, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele en baie foto's wees.  Geniet jou dag.

At 12:21pm on April 5, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Wow Jacques nou is jy hoog op my aandele lys. Die kommentaar op Hans se foto is nou presies wat ons nodig het en ek sal onthou om na die foto terug te kom om daardie lyne funksie reg te kry. Baie dankie, dit sal beslis vir baie van ons baie beteken.

At 11:30am on April 5, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Dankie Jacques ek hoor wat jy sê, maar almal gaan nie altyd weer terug na vorige foto's nie.  Jou insette op ons foto's sal regtig waardeer word.

At 10:44am on April 5, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Jacques ek sien op Dawid se blog dat jy noem hoe baie jy op ’n ander Fotografie blad geleer het.  Kom deel dan asb jou kennis met ons, en help saam met Hennie om ons ook sodoende te laat verbeter in ons 'hobby'. As jy jou kennis nie deel nie, groei jy ook nie.  Lekker dag.

At 9:29pm on March 9, 2012, Willem Kruger said…

Hi Jac, thanks vir die kompliment. Ek onthou nog ons kursus saam met Prof Hennie in sy department se seminaar kamer daardie spesifieke naweek - my eerste kontak met DSLR en fotografie (my vrou is eintlik die ernstige fotograaf - ek doen dit net om iets saam met haar te doen). Ek het omtrent nie eens geweet waar om my Nikon D7000 kamera aan te sit.  Nou, ja; nou is ek al 'n lid van Bloemfontein kamera klub (3 ster) en het al aan 'n paar nasionale en internasionale salonne (kompetisies) deelgeneem. Wys jou net wat commitment, harde werk en geduld kan doen. Maar, ja ek is gehook. 

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html