Jan Harm Louw
  • Male
  • Limpopo Thabazimbi
  • South Africa
Share
 

Jan Harm Louw's Page

Latest Activity

gabriel parsons commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Baie mooi Jan"
Dec 11, 2017
Josef Steyn commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Wonderlike tydsberekening en skitterend skerp."
Dec 11, 2017
Werner Frylinck liked Jan Harm Louw's photo
Dec 11, 2017
Magda vd Merwe commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Welkom by ons Jan. Pragtige foto mooi skerp"
Dec 11, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Hallo, welkom by ons skolers.  Hier is lede van die Noorde, soos jy, tot hier in die Suidpunt soos heelwat van ons.  Pragtige foto, baie mooi skerp."
Dec 11, 2017
Elna Geringer commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
Dec 11, 2017
Anita du Toit left a comment for Jan Harm Louw
"Baie welkom by FS Jan Harm, ons gaan jou teenwoordigheid hier baie geniet met jou puik fotografie."
Dec 11, 2017
Elizma Fourie commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Pragtige skerp foto, mooi kleure beweging aksie."
Dec 11, 2017
Josef Steyn left a comment for Jan Harm Louw
"Welkom by Fotoskool Jan Harm en geluk met jou eerste foto."
Dec 11, 2017
jan jordaan commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"WOW UITSTEKEND, BAIE WELKOM "
Dec 11, 2017
Pieter Steyn commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Baie mooi een"
Dec 11, 2017
SJ Botha commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Puik skoot. Die oog wat so loer maak die foto net nog beter."
Dec 11, 2017
Hennie Cronjé commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Jan Harm, welkom op Fotoskool! Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Of jy gaan ons baie leer, want jy skop af met 'n uitstekende foto. Dis pragtig! Om 'n vis so net op daardie oomblik te vang, wil gedoen wees. En dan nog mooi…"
Dec 11, 2017
Johan Ayres commented on Jan Harm Louw's photo
Thumbnail

Jan Harm Louw-die karp

"Jan Harm, baie welkom by FS, en dit nogal met 'n uitstekende foto. Superskerp, perfekte DOF en uitstekende lig."
Dec 10, 2017
Jan Harm Louw posted a photo
Dec 10, 2017
Jan Harm Louw is now a member of Fotoskool
Dec 10, 2017

Jan Harm Louw's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:30am on December 11, 2017, Anita du Toit said…

Baie welkom by FS Jan Harm, ons gaan jou teenwoordigheid hier baie geniet met jou puik fotografie.

At 8:10am on December 11, 2017, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Jan Harm en geluk met jou eerste foto.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html