Jaques Henning
  • Male
  • Bethlehem, Free State
  • South Africa
Share

Jaques Henning's Friends

  • Hennie Cronjé
  • Charles Whitehead
  • Igno van Niekerk

Jaques Henning's Discussions

Benodig Hulp - ND Graduated Filters

Started Feb 28, 2012 0 Replies

Hi Fotoskolers,Ek benodig julle hulp, ek het vir my 'n Cokin P-Series Filter Kit aangeskaf, dit is nou die 52mm Filter Ring met die "holder" en ek is tans besig om S. Afrika plat te soek vir Soft ND…Continue

Tags: Fotografie., Landskap, Filters

 

Jaques Henning's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Sport

"Baie goed gedoen!"
Mar 19, 2012
Hennie Cronjé commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Star Trails

"'n Boom is nie 'n goeie voorgrond nie omdat dit meestal beweeg, soos ook in hierdie foto. Party mense sal dit aanvaarbaar vind, maar vir my werk dit nie goed nie. Ons sê altyd 'n sterk uit-fokus objek in die voorgrond werk nie.…"
Mar 19, 2012
Jaques Henning commented on Igno van Niekerk's group Aksiefoto's
"Eerste probeer op sport fotografie. Moet se dit was 'n baie lekker dag en het baie geleer. Sal volgende jaar dinge bietjie anders doen."
Mar 19, 2012
Jaques Henning posted an album
Mar 19, 2012
Jaques Henning posted a photo
Mar 19, 2012
Jaques Henning replied to Unice's discussion Benodig Hulp
"Hi Unice, Ek het ook vir jou so paar site waarna jy kan kyk vir backdrops en studio equipment click gerus op die links en gaan loer daarna. Outdoorphoto | Studio Equipment, Studio22 | Search, CameraStuff | Studio Equipment en PriceCheck |…"
Mar 2, 2012
Jaques Henning commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Upington2_Comment

"Baie dankie Martie waardeer die inset."
Mar 2, 2012
Pierre Hardinge liked Jaques Henning's photo
Mar 1, 2012
Martie Venter commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Upington2_Comment

"Pragtige kleur en ek hou baie van die rimpeling op die voorgrond!"
Mar 1, 2012
Jaques Henning commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Upington2_Comment

"Dankie Rudi en Bertie. Bertie ja dit was net die geluk van die regte oomblik aangesien ons ook net so nou en dan daar kan wees, in hierdie geval die dag voor vriende se troue."
Feb 29, 2012
Gerrie van Vuuren liked Jaques Henning's photo
Feb 29, 2012
Gerrie van Vuuren liked Jaques Henning's photo
Feb 29, 2012
Rudi Kleynhans commented on Jaques Henning's photo
Feb 28, 2012
Bertie Johan Theron commented on Jaques Henning's photo
Thumbnail

Upington2_Comment

"Baie mooi Jacques!! Ek sal in die toekoms met 'n ander oog na die brug kyk as ek oor hom ry. Gewoontlik kyk ek nie eers rond as ek daar kom nie."
Feb 28, 2012
Antoinette Henrico liked Jaques Henning's photo
Feb 28, 2012
Jaques Henning commented on Igno van Niekerk's group Landskapfotografie
"Hi julle, sal julle hierna loer en daarop antwoord as julle idees het. Opsoek na ND Filters Dankie Jaques"
Feb 28, 2012

Jaques Henning's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html