Jesse
  • Female
  • Swakopmund
  • Namibia
Share

Jesse's Friends

  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
 

Jesse's Page

Latest Activity

Koos de Wet commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Pragtige kunswerk Jesse"
Feb 9
Hendrik van Taak liked Jesse's photo
Feb 8
Magda vd Merwe commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Dis n wow foto Jesse."
Feb 8
Tina le Grange commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Jesse ek het ook 'n tyd gelede in die Etosha soortgelyke tonele gekry en dit is so prettig om hulle so te sien stofbad. Mooi skerp en uitstekende aksie."
Feb 8
Tersia Weitsz commented on Jesse's photo
Thumbnail

Skud die stof af

"Kosbaar! Dit is n baie mooi foto"
Feb 8
Tersia Weitsz commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Aksie baie mooi vasgevang! Om die woestyn olifante te sien, is kosbaar"
Feb 8
Hennie Cronjé commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Net nog iets: Jy kan gerus vir jou 'n polariseerder aanskaf. Dis goud werd in Namibië se harde lig. In hierdie toneel sou dit die kleure nog beter uitgebring het."
Feb 8
Hennie Cronjé commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Dis 'n uitstekende foto van hierdie ikoniese olifante. Die aksie met die stofbad is iets besonders. Hulle staan ook mooi sterk uit teenoor die agtergrond. Vertder is die fokus op hulle is uitstekend. Baie mooi en geluk met hierdie besondere…"
Feb 8
Mark commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Mooi foto vol goeie aksie, die foto was in baie skerp lig geneem , so dit vertoon baie wit met al die stof ook in die lig is dit seker moeilik om dit te verbeter."
Feb 8
Pine commented on Jesse's photo
Thumbnail

Nog 'n sandbad.....

"Baie mooi aksie foto Jesse"
Feb 7
Jesse posted a photo

Nog 'n sandbad.....

Die woestyn olifante het klaar water gedrink toe die stofbad wat sommer velle verkleur het in rooi!
Feb 7
Pine commented on Jesse's photo
Thumbnail

Skud die stof af

"Baie Mooi foto Jesse! Hulle maak pragtige fotos wat heel anders is as bv. die Kruger olifante."
Feb 6
Josef Steyn commented on Jesse's photo
Thumbnail

Skud die stof af

"Regtig baie mooi Jesse."
Feb 6
Tina le Grange commented on Jesse's photo
Thumbnail

_DSC5337

"Ek is bly vir jou part dat jy in Namibia woon; ons hou graag daar vakansie Só sien ek uit na jou foto's."
Feb 6
Tina le Grange commented on Jesse's photo
Thumbnail

_DSC5337

"Jesse vir my ook 'n besondere toneel met die stof Kan sien die ou groot vader, was gedeeltelik in die water en agsterste enetjie lekker nat. Baie mooi skerp"
Feb 6
Mark commented on Jesse's photo
Thumbnail

_DSC5337

"Mooi toneel, goeie kontraste, tande mooi wit gekry."
Feb 6

Jesse's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:48pm on June 20, 2014, Riaan said…

Jesse jou foto's is pragtig hoor enveral die aksiefoto's is briljant. Ek's aangenaam verras met jou opmerking dat jy ook baie van slange hou, my loshande gunsteling diere ook

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html