Johan Ayres
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Johan Ayres's Discussions

Webwerf spoed

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn 22 hours ago. 3 Replies

Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit…Continue

The art of photography

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 26, 2018. 10 Replies

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek wil dit graag met julle deel. Maar ek wil dit spesifiek aan…Continue

Interessante webwerf: Weeklyfifty.com

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 1, 2017. 5 Replies

Weeklyfifty.com  Exploring the wonders of creation through a 50mm lensEk het hierdie interessante webwerf raakgeloop, waarin julle dalk sal belangstel, aangesien ek dink dat die etos van die webwerf…Continue

 

Johan Ayres's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op boomstomp

"Baie mooi geheelbeeld van die kewer Johan. Die oranje teen die grys werk baie goed."
3 hours ago
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op Dandelion (2 van 2)

"Pragtig Johan. Die skerpte wat jy regdeur gekry het die mooi agtergrond en kontras val my op. Goed gedoen."
3 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Johan Ayres's photo
5 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op boomstomp

"Pragtig! Die detail is verstommend en ek moet jy daarmee gelukwens. Ook baie goeie beligting en mooi kleure. Baie mooi - ‘n puik foto!"
5 hours ago
Herman liked Johan Ayres's photo
6 hours ago
Johan Ayres posted photos
13 hours ago
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Krapspinnekop

"Baie mooi foto, baie moeilik om hierdie outjies af te neem."
15 hours ago
Johan Ayres commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

HQ7A2767

"Baie mooi foto met pragtige spel van lig, veral die lig van die sonlig op die water. Die seevlak is net 'n bietjie skeef. (Jy kan dalk net oorweeg om jou kamera se sensor skoon te maak, daar is heelwat stofkolletjies)"
16 hours ago
Johan de Beer commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op Dandelion

"Pragfoto en dankie vir die inligting oor hoe dit gedoen is"
16 hours ago
Johan de Beer commented on Johan Ayres's photo
16 hours ago
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Speel foto

"Baie mooi en kreatief."
17 hours ago
Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op Dandelion (2 van 2)

"Nog ń Baie Goeie foto Johan! Ek hou van die donkerder agtergrond wat baie mooi kontras gee vir die plant."
18 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Netvleuelkewer op Dandelion (2 van 2)

"Wel, hierdie foto is ook baie mooi. Ek sal nie wil vergelyk nie. Dis pragtig en weer eens baie goed uitgevoer. Gister was ons by 'n kwekery en daar het ek toe ook van hierdie netvleuelkewers gesien en gefotografeer. Ek was skoon trots daarop…"
18 hours ago
Pieter Steyn replied to Johan Ayres's discussion Webwerf spoed
"Dankie Johan ek sukkel net so - vat ontsettend lank om oop te maak."
22 hours ago
Vida van Schalkwyk liked Johan Ayres's photo
22 hours ago
Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

X2

"'n Pragfoto met 'n pragtige komposisie."
23 hours ago

Johan Ayres's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html