Johan Ayres
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Johan Ayres's Discussions

The art of photography

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 26. 10 Replies

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek wil dit graag met julle deel. Maar ek wil dit spesifiek aan…Continue

Interessante webwerf: Weeklyfifty.com

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 1, 2017. 5 Replies

Weeklyfifty.com  Exploring the wonders of creation through a 50mm lensEk het hierdie interessante webwerf raakgeloop, waarin julle dalk sal belangstel, aangesien ek dink dat die etos van die webwerf…Continue

 

Johan Ayres's Page

Latest Activity

Riaan commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Brandewyn het nie brieke nie

"Adonis het 'n baie groot babelaas op pad vir hom, hehehe dis oulik Johan en heel gepas vir die omgewing rondom die muurkuns"
8 hours ago
Johan Ayres posted a photo

Brandewyn het nie brieke nie

Sommer net 'n lawwe Saterdag foto op ligte noot, Bela-Bela.
8 hours ago
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Elke bietjie help ( IMG_4320 g 1)

"Sjoe, besonder skerp Pieter. Pragtige komplimenterende kleure, en detail in die wit. Dit is regtig mooi."
10 hours ago
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

VROEG IN DIE OGGEND GENEEM.

"En die vroegoggend sagte lig het gewerk vir 'n baie mooi foto."
10 hours ago
Johan Ayres commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Kreatiewe Verwerking 20.

"Sjoe, dit is 'n skitterende foto."
10 hours ago
Johan Ayres commented on Dawid Roos's photo
Thumbnail

Malachite Hide (1 of 1)

"Pragtige kleure met baie goeie kontras en mooi komposisie."
10 hours ago
Johan Ayres commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Wit Swaan in Swart Water

"Nogtans 'n mooi foto met baie goeie kontras."
10 hours ago
jan jordaan commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Vlieg (Swart oë)

"BAIE MOOI "
13 hours ago
Ella Fourie commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Vlieg (Swart oë)

"Baie goed gedoen Johan!  Hennie praat van die grys baard,.... so hierdie een het verseker vir vele gryshare gesorg."
20 hours ago
gabriel parsons commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Vlieg (Swart oë)

"Uitstekende foto Johan BGG"
20 hours ago
Willie Schoombee commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Vlieg (Swart oë)

"Hierdie is ñ baie interessante vlieg Johan....goed gefotografeer en ek stem saam met Hennie se opmerking, lyk na ñ ou kalant!"
23 hours ago
Anita du Toit liked Johan Ayres's photo
yesterday
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Makro - clivia (IMG_1574 )

"Pragtig meneer "vele talente.""
yesterday
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A4786

"Pragtige foto en skitterende weerkaatsing in die oog."
yesterday
Johan Ayres commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

DIS NAWEEK

"Josef vat die woorde uit my mond - dit lyk eerder na 'n Maandagfoto! Weereens pragtig."
yesterday
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Nature's Valley se strand

"Lekker lae hoek, pragtige komposisie, baie mooi kleure en lyne."
yesterday

Johan Ayres's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:59pm on June 4, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk na die waterbokke Johan. Die bok links se oor lê reg voor die middelste bok se een oog. Dit is hoekom ek opgemerk het dat ek die een so 'n bietjie sou wou skuif.

At 6:20pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Johan, dankie vir jou kommentaar. hierdie foto is ook my gunsteling. Ek het nog een wat ek insluit maar ek gaan hom nie plaas nie. Ek is bang die mense raak verveeld. As jy na die agterste twee swamme kyk sal jy sien hulle is nie so skerp as die res nie. Die f27 se velddiepte was dus nie diep genoeg nie.  Hierdie effek is meer prominent by die foto wat ek insluit. Ek was ook redelik naby aan hulle wat die effek het om die velddiepte nog vlakker te maak. Ek het wel 'n makrolens gebruik maar dit nie genoem nie. Ek kon seker f32 gebruik het maar ek het gedink f27 sal goed wees.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html