Johan Erasmus
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (50)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Johan Erasmus's Page

Latest Activity

Susan commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Rietvleipad-2

"Dit is nou net mooi so in my kraal. PUIK"
Jun 5
Johan de Beer commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Rietvleipad-2

"Baie mooi foto Johan"
Jun 5
Magda vd Merwe commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Rietvleipad-2

"Dis n stunning foto Johan, het gister daar rond gery."
Jun 4
Josef Steyn commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Rietvleipad-2

"Lieflike mistige foto Johan."
Jun 4
Hennie Cronjé commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Rietvleipad-2

"Die ding wat hier voorop staan, is die pragrtige diepte-perspektief. Ook goeie beligting met skerp fokus regdeur. Die pad staan mooi sterk uit. Ook goeie gebruik van die reël van derdes. Baie mooi - 'n pragtige foto!"
Jun 4
Johan Erasmus posted a photo
Jun 4
Magda vd Merwe commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Mooi Johan"
Jun 3
Josef Steyn commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Die mistigheid kom mooi oor Herman."
Jun 3
Gerrie Lambrechts commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Baie mooi lyne en kleure, mooi foto."
Jun 3
Hennie Cronjé commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"'n Pragtige oggend toneel met die lae wat opmekaar volg. Goeie beligting met mooi kleure. Die regter onderste kwart van hierdie foto sou ook 'n baie goeie foto gemaak het, omdat die kragpale dan weg sou wees. Hulle is darem nie te steurend…"
Jun 3
Johan Erasmus posted a photo
Jun 3
Donald Daniel Jacobs commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Slanghalsvoel-2

"uitstekend"
Jun 1
Magda vd Merwe commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Slanghalsvoel-2

"Briljante foto Johan."
May 31
Tina le Grange commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Slanghalsvoel-2

"Baie goeie beligting Eenvoud met vlak velddiepte Skerp fokus Blink ogie Klop jouself op die skouer!"
May 31
Herman liked Johan Erasmus's photo
May 31
Gerrie Lambrechts commented on Johan Erasmus's photo
Thumbnail

Slanghalsvoel-2

"Skitterende foto."
May 31

Johan Erasmus's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html