Johan Nel
  • Male
  • Randburg
  • South Africa
Share

Johan Nel's Groups

 

Johan Nel's Page

Latest Activity

Johan Nel commented on Igno van Niekerk's blog post Jou foto's, die media en kopiereg...
"Hi Igno Dit is nou baie interressant dat jy die "topic" nou moet op die fotoskool blog sit want ek het al baie daaroor gedink. Ek is beslis nie 'n groot kokkedoor wanneer dit by fotografie kom nie maar ek sal ook baie vies…"
Feb 18, 2013
Johan Nel commented on Johan Nel's photo
Thumbnail

Gilbert

"Dankie aan almal vir die kommentaar. Ek het gevind dat dit nie maklik is om fotos te neem van sulke diertjies nie. Hulle doen net wat hulle wil!   En om alles te kroon kom hy meg met moord agv sy "cuteness"! :-)"
Apr 18, 2012
Karin left a comment for Johan Nel
"Hie ha...ag sys "my" rene ook :)) maar ja sy IS EERSTE JOU rene! :)) jou foto's is stunning...ek begin nou maar eers eksperimenteer met allie dinge en dis baaaaiiie time consuming :)) moet nog baiiiie leer maar belangrikste is om te…"
Apr 17, 2012
Karin left a comment for Johan Nel
"Dankie! Is dit johan johan? :)) my rene se johan? :))"
Apr 17, 2012
Johan Nel commented on Igno van Niekerk's group Nikon Gebruikers
"Hi Bianca Gaan soek gerus: David Busch's Nikon D3000 Guide to Digital SLR Photography en ook: Nikon D3000  van Jeff Revell"
Apr 17, 2012
Johan Nel commented on Igno van Niekerk's group Nikon Gebruikers
"Hi Bianca My voorstel - gaan kyk maar in boek winkels vir 'n boek spesifiek oor jou kamera of soos ek maar doen - bestel vir my 'n boek of twee van kalahari.com met my eBucks.! :-) Jy kan ook artikels gaan op lees op…"
Apr 17, 2012
Antoinette Henrico commented on Johan Nel's photo
Thumbnail

Gilbert

"Ek stem saam met Joanette dat die hondjie uit die foto kyk, maar die brakkie is steeds oulik en ek het eers nie die agtergrond opgelet nie. Die hond staan vir my mooi uit."
Apr 16, 2012
Hannelie Le Cornu liked Johan Nel's photo
Apr 16, 2012
Joanette Le Cornu commented on Johan Nel's photo
Thumbnail

Gilbert

"DIe hond kyk uit die foto uit. Die agtergrond pla ook n bietjie."
Apr 16, 2012
Joanette Le Cornu commented on Johan Nel's photo
Thumbnail

Sullivan

"Mooi hond"
Apr 16, 2012
Donald Daniel Jacobs commented on Johan Nel's photo
Thumbnail

Sullivan

"Agtergrond is n bietjie lastig"
Apr 16, 2012
Johan Nel posted photos
Apr 16, 2012
Johan Nel commented on Karin's photo
Thumbnail

Wedding Photos

"Hi Karin Baie mooi foto!!! Welkom by fotoskool!!!"
Apr 16, 2012
Johan Nel commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Paas Maan

"Hi Charles Mag ek vra wat se "settings" het jy gebruik om die mooi foto so skerp te kry? Is dit nodig om 'n 500mm lense te gebruik om so 'n foto te kry? Ek het ook al die maan so probeer afneem maar ek kon hom net nie…"
Apr 7, 2012
Johan Nel replied to Annelise's discussion My photobook van Fuji
"Hi Annelise Het jy die "caracter map" wat deel is van windows accessories probeer? Jy kan probeer om te copy and paste van daar af na jou fotoboek toe."
Apr 7, 2012
Johan Nel posted a photo
Apr 4, 2012

Johan Nel's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:08am on April 17, 2012, Karin said…

Hie ha...ag sys "my" rene ook :)) maar ja sy IS EERSTE JOU rene! :)) jou foto's is stunning...ek begin nou maar eers eksperimenteer met allie dinge en dis baaaaiiie time consuming :)) moet nog baiiiie leer maar belangrikste is om te geniet :))

At 10:21am on April 17, 2012, Karin said…
Dankie! Is dit johan johan? :)) my rene se johan? :))
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html