Johan de Beer
  • Male
  • BLOEMFONTEIN South Africa
  • South Africa
Share
 

Johan de Beer's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Ongelooflik mooi"
Feb 4
Elna Geringer commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Lieflik Johan. Ek hou van die inleiding en die komposisie. BGG"
Feb 4
Vida van Schalkwyk liked Johan de Beer's photo
Feb 4
Pine commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Jou komposisie is baie efffektief met alles mooi in fokus en die blaar kleure met die son daarteen is baie mooi !!!"
Feb 4
Johan de Beer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1103

"Baie mooi foto"
Feb 4
Hennie Cronjé commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Pragtig! Die komposisie is uitstekend met die herfskleure, die wal en die pad wat almal saam jou oog lei na die pragtige toring agter. Geen ander steurnisse nie. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer. Baie mooi!"
Feb 4
Gerrie Lambrechts commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Mooi foto, goed beplan."
Feb 4
Anita du Toit commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Dis pragtig met uitstekende komposisie wat ou oog mooi na die katedraal toe neem. WD!"
Feb 4
Willie Schoombee commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Johan dit lyk soos in herfstyd, pragtige komposisie. WD!"
Feb 4
Pieter Steyn commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Baie mooi een Johan"
Feb 4
Bruwer Burger liked Johan de Beer's photo
Feb 4
Bruwer Burger commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Pragtig Johan."
Feb 4
Tina le Grange commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Johan ek hou van die komposisie wat my oog neem van links tot by die katedraal en die mense wat so klein vertoon, is 'n goeie aanduiding van hoe hoog die muur en die bome is."
Feb 3
Dine Potgieter commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Baie mooi!"
Feb 3
Hans Myburg commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_4487

"Pragtig mooi geneem."
Feb 3
Johan de Beer posted a photo

_MG_4487

Wandelpad langs die Tiberrivier
Feb 3

Johan de Beer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:39pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Johan. Ek het by f6,7 geskiet met ISO 200 en dit het my 'n sluiterspoed van 1/20 sek. gegee. Ek het natuurlik 'n driepoot gebruik. Die fungus was nie baie dik nie (miskien 3 mm) en die velddiepte was amper goed genoeg. As jy kyk na van die punte van die fungus sal jy sien hulle begin sag word. (Veral links bo.)

At 1:24pm on April 11, 2018, Anita du Toit said…

Hallo Johan.. indien jy 'n vingerfoutjie gemaak het op die kommentaar boksie kan jy dit altyd uitvee met die kruisie langsaan te druk dan tik jy net oor. Mens kom soms sleg oor.. ek weet haha

At 9:05pm on April 9, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk johan. Nee die Tibouchina is oorspronklik van Brasilië. Die blomme is besonder mooi.

At 12:54am on April 4, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Johan, ek hoop jy het n wonderlike dag en jaar wat voorle.

At 9:48pm on March 22, 2018, Christa Snyman said…

Johan, jou navraag omtrent my panning foto se verstellings, was:

Shutter Priority; Tv 1/60; Av 10.0: ISO 100;

At 12:30pm on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Johan, jou navraag by Hans se foto. Ek het dit ook op 'n keer ondervind dat my volgrootte beeld klein is. Ek kan nie meer mooi onthou nie maar ek dink dit was omdat die aantal megapixels van die foto te min was. Ek het my foto weer gesave en geplaas en toe was hy reg.

At 7:23pm on March 13, 2018, Anita du Toit said…

Dis 'n plesier Johan.. nou wag ons vir jou foto's dat ons dit uitmekaar kan trek haha. Nie dat dit nodig is nie want die wat ek in jou fotoalbum sien is puik geneem.

At 11:23pm on September 14, 2016, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Johan, hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html