Johanna Malherbe
  • Female
  • Frankfort
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (15)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Johanna Malherbe's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Skitterend Johanna. Die spel van lig is baie mooi."
Tuesday
Vida van Schalkwyk commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"pragtige toneel, wow!!"
Tuesday
Rika Schoeman commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Goeie kleurversadiging en die hengelaar se skaduwee as bonus. Baie mooi."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die kleure is mooi ryk en die fokus skerp. Miskien sou hierdie foto beter gedoen het in landskapsformaat met die hengelaar ‘n derde van links. Dan sou daar meer spasie voor hom en die visstok gewees het as…"
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Fantastiese mooi foto.  Kleure en branders is besonder mooi."
Monday
Pieter Steyn commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Baie mooi toneel en verwerking - hou van die komposisie"
Monday
Werner Frylinck liked Johanna Malherbe's photo
Monday
Tersia Weitsz commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"Kleure  baie mooi en jou hengelaar mooi geplaas, baie mooi foto"
Monday
Linda Erasmus commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Die hengelaar

"pragtige foto!"
Monday
Johanna Malherbe posted a photo

Die hengelaar

Die son was net op toe ek hierdie foto een oggend op die strand geneem het
Monday
Heather Aspeling liked Johanna Malherbe's photo
May 18
Dine Potgieter commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Branders by Umdloti

"Ns - ek sou ook nie te bekommerd wees oor "die mooi" van die water wat verlore raak nie - dan gaan ons nooit swart en wit landskappe neem nie oor die "mooi blou lug, mooi groen gras of geel blommetjies " wat "verlore"…"
May 16
Dine Potgieter commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Branders by Umdloti

"Baie mooi - dit werk vir my goed. Ek is seker die kleurfoto is ook goed, maar vir my is swart-en-wit 'n kunswerk in eie reg, met 'n ander impak, en intent van die fotograaf (dit stel ook dikwels hoer eise aan die fotograaf, omdat baie meer…"
May 16
Johanna Malherbe liked Josef Steyn's photo
May 16
Tersia Weitsz commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Branders by Umdloti

"Ek so ook die foto graag in kleur wou sien, goed gedoen"
May 16
Gerrie Lambrechts commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

Branders by Umdloti

"Mooi geneem.  Dit is nou maar so dat party hou van s/w ek is maar een vir kleur."
May 16

Johanna Malherbe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html