Johannes
  • Male
  • Witbank
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (32)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Johannes's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Johannes's photo
Thumbnail

Pronk

"Pragtige foto met mooi kleure en goeie agtergrond, Johannes!"
27 minutes ago
Gerrie Lambrechts commented on Johannes's photo
Thumbnail

Pronk

"Puik foto, hy laat my dink aan Rooikappie. Kleure is pragtig met goeie kontras en focus."
2 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johannes's photo
Thumbnail

Pronk

"Hy pronk pragtig en dis ook 'n uitstekende foto! Baie goed uitgevoer met 'n pragtige agtergrond. Mooi!"
4 hours ago
Josef Steyn commented on Johannes's photo
Thumbnail

Pronk

"Uitstekende foto met pragtige agtergrond Johannes."
5 hours ago
Tersia Weitsz commented on Johannes's photo
Thumbnail

Pronk

"Maar hy rek daardie lyfie omtrent uit en veertjies staan mooi uit. Agtergrond mooi kleure, ek hou sommer baie van jou foto Johannes"
7 hours ago
Linda Erasmus liked Johannes's photo
10 hours ago
Johannes posted a photo
10 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"mooi foto"
22 hours ago
Lynne Rapson commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"WOW! Dis uitstekend gedoen"
yesterday
Christa Snyman commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"Skitterend gedoen, Johannes."
yesterday
Josef Steyn commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"Ek dink hier kom moeilikheid vir iemand. Ek vermoed jy het die bal later bygevoeg? Laat weet asb. "
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"Briljant, baie goeds gemik."
yesterday
Vida van Schalkwyk commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"ek vermoed die ruit was reeds stukkend toe die gholfbal geslaan is  -  oulik!!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"Uitstekend! Dis baie goed gedoen en lekker amusant. Ek weet nie waarom 'n golfbal met 'n krieketkolf (so lyk dit vir my) geslaan word nie! Baie mooi!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Johannes's photo
Thumbnail

Spin

"Interessante aksie, ek raai dis meer as 1 foto, die bal met die geskryf op is apart gewees en agterna ingesit (niks fout daarmee nie)?"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Johannes's photo
Thumbnail

O gaats

"Puik!!!!!!"
yesterday

Johannes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html