Johan Faasen
  • Male
  • George, South Africa
  • South Africa
Share

Johan Faasen's Friends

  • Pieter Steyn

Johan Faasen's Discussions

Tema - "Lewensfases"

Started this discussion. Last reply by Anita du Toit Jun 15, 2014. 1 Reply

Ek hoop ek het die tema verstaan dat dit enige fase kan wees, ek prober hier die lewensfases van die blom uitbeeld, kon ongelukkig nie 'n "dooie" blom saam gegroepeer kry nie.Continue

 

Johan Faasen's Page

Latest Activity

Lynne Rapson commented on Johan Faasen's photo
Sep 29
Elna Geringer commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Die fokus is nie heeltemal sterk nie maar die storie van "kinders bymekaar hou" kom sterk deur na die kyker. Ek ditto met Adriaan, sny effe af onder. (8 Kinders in 'n mall sal my heeltemal mal maak.......)"
Sep 29
Bruwer Burger liked Johan Faasen's photo
Sep 29
Bruwer Burger commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Mooi foto."
Sep 29
Pieter Steyn commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Mooi een Johan - goeie raad van Adriaan"
Sep 28
Adriaan Loots commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Baie mooi Johan, as ek raad mag gee, plaas die eende onder  of bo die middellyn."
Sep 28
Josef Steyn commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Oulike toneeltjie vasgevang Johan."
Sep 28
Willie Schoombee commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Hegte Familie

"Kyk hoe mooi beskerm hulle die kleintjies Johan, dit is pragtig!"
Sep 28
Johan Faasen posted a photo

Hegte Familie

Ek het hierdie Sondag die 23ste langs die Touw rivier in Wilderness afgeneem, die familie het my verras terwyl ek besig was om ander goed afteneem. Ek wonder net hoe hulle dit reg kry om die kinders so bymekaar te hou, dink net aan 'n manse familie…
Sep 28
Josef Steyn commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Sonsopkoms

"Lanklaas iets van jou gesien. Bly jy is terug."
Sep 21
Anita du Toit commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Sonsopkoms

"Mooi gedoen Johan.. ek hou van die groot ruimte bo met die lae horisonlyn."
Sep 21
Dawid Roos commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Sonsopkoms

"Bly n mooi plek..WG"
Sep 21
Elna Geringer liked Johan Faasen's photo
Sep 21
Hennie Cronjé commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Sonsopkoms

"'n Sonsopkoms met min kleure, maar jy het goed gedoen deur die horison nogtans mooi laag te plaas. Die twee voëls doen iets vir die groot ruimte bo. Mooi!"
Sep 21
Johan Faasen posted a photo

Sonsopkoms

Ek het hierdie sonsopkoms een oggend oppad werk toe net buite George in die Wildernis rigting afgeneem
Sep 21
Donald Daniel Jacobs commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Swartkop Reier

"UITSTEKEND"
Sep 7

Johan Faasen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:02pm on June 4, 2016, Riaan said…

hey Johan as jy bereid sou wees om jou e-pos adrse vir my te stuur by riaanforx@gmail.com dan stuur ek vir jou foto's van die kleure wat ek hier raakgeloop het

groetnis

Riaan

At 8:31am on November 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Johan.  Ek hoop dit is vir jou ’n mooi dag en geseënde jaar wat voorlê wens ek jou toe.   Gerrie.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html