Johan Faasen
  • Male
  • George, South Africa
  • South Africa
Share

Johan Faasen's Friends

  • Pieter Steyn

Johan Faasen's Discussions

Tema - "Lewensfases"

Started this discussion. Last reply by Anita du Toit Jun 15, 2014. 1 Reply

Ek hoop ek het die tema verstaan dat dit enige fase kan wees, ek prober hier die lewensfases van die blom uitbeeld, kon ongelukkig nie 'n "dooie" blom saam gegroepeer kry nie.Continue

 

Johan Faasen's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Pragtige foto!"
Jul 19
Rika Schoeman commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Mis laat my altyd effens mistroostig voel , maar dit het hier 'n pragtige foto gemaak."
Jul 18
Johan de Beer commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"pragfoto en atmosfeer"
Jul 18
Gerrie Lambrechts commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Mooi geneem."
Jul 18
Hennie Cronjé commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Dis pragtig met goeie beligting! Die mis wys baie goed en dis pragtig. Ook 'n goeie komposisie met mooi kleure. Baie mooi!"
Jul 18
Susan commented on Johan Faasen's photo
Jul 18
gabriel parsons commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Pragtig Johan"
Jul 18
Josef Steyn commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Mooi mistige foto Johan. Dalk 'n bietjie onderbelig."
Jul 18
Elna Geringer commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Die tipe fotos het lekker atmosfeer en so ietsie geheimsinnig aan hulle. Ek hou van die pad so iewers vorentoe wegraak en dit lyk of daar in die verte 'n voertuig is. "
Jul 18
jan jordaan commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"BAIE MOOI "
Jul 18
Marsha Dreyer commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Ek hou baie van die foto - mooi."
Jul 18
Johan Faasen liked Riaan's photo
Jul 18
Johan Faasen commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

As dit donker word

"Baie mooi foto, as dit 'n paar minute later was en die huise se ligte was ook aan so dit "stunning" gewees het."
Jul 18
Johan Faasen liked Zenobia Geldenhuys's photo
Jul 18
Johan Faasen liked Marsha Dreyer's photo
Jul 18
Tersia Weitsz commented on Johan Faasen's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Mistigheid kom mooi oor, goeie foto"
Jul 18

Johan Faasen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:02pm on June 4, 2016, Riaan said…

hey Johan as jy bereid sou wees om jou e-pos adrse vir my te stuur by riaanforx@gmail.com dan stuur ek vir jou foto's van die kleure wat ek hier raakgeloop het

groetnis

Riaan

At 8:31am on November 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Johan.  Ek hoop dit is vir jou ’n mooi dag en geseënde jaar wat voorlê wens ek jou toe.   Gerrie.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html