Josef Steyn
  • Male
  • Hogsback
  • South Africa
Online Now
Share

Josef Steyn's Friends

  • Elena Williams
  • Alida du Toit
  • Eduard Labuschagne
  • Sakkie Liebenberg
  • Elzabé van der Westhuizen
  • Dirk Koekemoer
  • Dawid Roos
  • Celda Gouws
  • Louis Prinsloo
  • Lizette Gerber
  • Johann Nieuwoudt
  • Christine Rieck
  • Willie Schoombee
  • Danica Kettles
  • Julandi McCabe

Josef Steyn's Discussions

Elna se prestasie

Started Aug 22 0 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Elna se prestasie

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Aug 24. 14 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Lae-lig en low key foto's

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Mar 15. 9 Replies

‘Low key’ vs ‘lae-lig (low light)’ fotografieDie tema waaroor Fotoskolers tans foto’s plaas het interessante kommentaar opgelewer en ek het met belangstelling die kommentaar wat gelewer is gevolg en…Continue

 

Josef Steyn's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Josef Steyn's photo
1 hour ago
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Nature's Valley se reier

"Baie mooi Josef, geniet die wegbreek"
1 hour ago
Josef Steyn commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Nature's Valley se reier

"Dankie Pieter en Tersia. Ek maak so Tersia!"
1 hour ago
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Nature's Valley se reier

"Pragtig, mooi ry en geniet dit en natuurlik wil ons fotos van jul wegbreek sien Josef"
2 hours ago
Josef Steyn commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Litroos 3

"Dankie JJ."
2 hours ago
Pieter Steyn commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Nature's Valley se reier

"Mooi een Josef - veilig ry en geniet die wegbreek -"
2 hours ago
Josef Steyn posted a photo

Nature's Valley se reier

Hierdie is nou eers my swanesang vir ‘n wyle. Ek het nie ‘n swaan gehad om te plaas nie toe moes 'n reier maar instaan! Onthou jy hom Hennie? Ons gaan Kaap se kant toe en sal, as alles goed gaan, so teen die middel van Oktober weer terug wees.
2 hours ago
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema K: Kaapstad hawe

"Lyk of daar vreeslik baie voëls in die lug was? Tog 'n mooi hawefoto. Skeepsrompe miskien bietjie donker."
3 hours ago
Josef Steyn commented on Cronje Botha's photo
Thumbnail

Swartbergpas

"Goed gedoen Cronje. Miskien die rots en grassies bietjie donkerder maak? Ek moet nog hierdie pas ry!"
3 hours ago
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Wit Tier

"Mooi maar dit lyk of hy skewebek trek vir jou!"
3 hours ago
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kokerboom (K3)

"Uitstekende ontwerp met die wolkies wat die kalklig steel. "
3 hours ago
Josef Steyn commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema K Kaas

"Goeie advertensie vir Lancewood!"
3 hours ago
Josef Steyn commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nou net drie

"Hennie het my voorgespring! Mooi herhaling! Ek dink daar was net een bottel maar die kamera het saamgedrink!"
3 hours ago
Josef Steyn commented on Donald Daniel Jacobs's photo
3 hours ago
Josef Steyn commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Bootjie

"Mooi ontwerp en kleur Marenschia."
3 hours ago
Josef Steyn commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Grasvlakte

"Regtig mooi Tersia. Ek stem saam met Hennie maar ek dink jy kan links afsny tot 'n entjie links van die koppie en dan die alleen boompie uithaal."
3 hours ago

Josef Steyn's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Josef Steyn's Blog

Digitale Fotografie Opleidingsgids

Posted on August 5, 2016 at 10:57am 0 Comments

Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide

Posted on September 8, 2015 at 5:17pm 8 Comments

Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.

   Die Afrikaanse weergawe…

Continue

Digitale Fotografie met 'n nuwe baadjie!

Posted on March 27, 2015 at 5:38pm 6 Comments

Ons bied graag weer ons boek aan Fotoskolers. Dit is beskikbaar as 'n e-boek in jou 'inbox'(R295), CD (R295)(Gratis aflewering) en as gedrukte kopie (R650 plus versendingskoste).

Skryf vir my (Josef) by superfoto7@gmail.com of besoek ons webblad…

Continue

Comment Wall (131 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:32pm on September 19, 2017, Johan Ayres said…

Ja, nee Josef, ek verstaan dit ook soos jy sê, daarom het ek begin deur te sê 'n " mens sal dit waarskynlik nie doen nie, maar ..." Ek dink ook eerder die blommetjies moet af hang, hoop jy het my kommentaar so verstaan.

At 5:53pm on September 19, 2017, Tina le Grange said…

Coenie se luiperf-foto:  

Baie dankie aan julle almal wat na Coenie se luiperd kom kyk het en vir julle kommentaar.

Goeie wenk Hennie en Josef;  ons sal in die toekoms só maak

At 6:45pm on August 17, 2017, JJ said…

Nou maak dit sin! Dankie Josef.

At 6:49pm on August 10, 2017, Riaan said…

dankie vir die vinnige lekker klets en jou add as friend, ek leer so baie by jou en Hennie

At 6:30pm on August 5, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie Josef;  by nadenke het ek ook so gevoel.

At 3:10pm on August 4, 2017, Tina le Grange said…

My foto 2 sebras:  

Baie dankie Josef;  ek het gewonder of ek 'n fyn swart raampie moes omsit of is dit reg dat die wit bo in geheel wit is, m.a.w. sonder 'n swart raampie?

At 7:41pm on July 29, 2017, Tina le Grange said…

My tweeling:  Baie dankie Josef en Hennie;  julle wat ons so leer.

At 5:11pm on June 29, 2017, Tina le Grange said…

My kruis foto van vandag:

Baie dankie Gabriël, Josef, Hennie en Tersia

Josef ek was verras om die duifie te sien toe ek die foto aflaai :-)

At 7:36pm on June 22, 2017, Anita du Toit said…

Die regte spelling van die enigste dam met die naam is Theewaterskloofdam Josef

At 8:34pm on May 22, 2017, Tina le Grange said…

My bootreis-advertensie:

Baie dankie Josef vir jou mening;  moet die vrugte links onder aan die weerkaatsing raak met die bottel wat dan outomaties nader aan die boot kom?

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html