Josef Steyn
  • Male
  • Hogsback
  • South Africa
Share

Josef Steyn's Friends

  • Mark
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Hannes Claassens
  • Marius Els
  • Elena Williams
  • Adriaan Loots
  • Alida du Toit
  • Sakkie Liebenberg
  • Elzabé van der Westhuizen
  • Lynne Rapson
  • Dirk Koekemoer
  • Dawid Roos
  • Celda Gouws

Josef Steyn's Discussions

Boekbekendstelling. Komposisie en Ontwerp

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 4. 5 Replies

Continue

Elna se prestasie

Started Aug 22, 2017 0 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Elna se prestasie

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Aug 24, 2017. 14 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Lae-lig en low key foto's

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Mar 15, 2017. 9 Replies

‘Low key’ vs ‘lae-lig (low light)’ fotografieDie tema waaroor Fotoskolers tans foto’s plaas het interessante kommentaar opgelewer en ek het met belangstelling die kommentaar wat gelewer is gevolg en…Continue

 

Josef Steyn's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Josef, ek hou van jou tema vir hierdie toneel en opwindend in julle nuwe woonbuurt. Goeie komposisie, skerp fokus en die rooi dakkie is treffend."
12 hours ago
Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

.... en nou vir die linkerhand!!

"Josef dankie vir jou moeite met die histogram onder; verseker leef ek ook saam met die klein stukkies oorbeligting. Boonste foto; baie interessante effek Josef - wat ek sou dink ek moes weggooi en nou verras jy hiermee. Baie dankie."
12 hours ago
Anita du Toit commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Is dit nou nie ougat nie! Jy het seker baie ruilings wat jy daar kan doen! Ek het omtrend snaaks gekry oor jou opmerking.. dit was nie my bedoeling nie hie hie. Dit is so 'n mooi foto van iets wat ander nie eens sal dink om af neem nie. Mooi…"
15 hours ago
Josef Steyn commented on Johannes's photo
Thumbnail

Blom uit my tuin (2)

"Hierdie een het jy baie beter reggekry Johannes. "
18 hours ago
Josef Steyn commented on Johannes's photo
Thumbnail

Blom uit my tuin (2)

"Hierdie een het jy baie goed reggekry Johannes. Treffende foto."
18 hours ago
Josef Steyn commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Rotse en lyne

"Baie mooi Anita."
18 hours ago
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooiwangsysie

"'n Baie moeilike skoot wat jy met onderskeiding uitgevoer het. Baie goed gedoen Magda."
18 hours ago
Dine Potgieter commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Mooi! Ek dink so iets in 'n woonbuurt is 'n aanduider van 'n hoe vlak van beskawing, veral nou dat daar al hoe minder gelees word."
19 hours ago
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Deur my vakansielens 1 (Photographic Specialists)

"Oulik Johan. Geniet jou vakansie."
22 hours ago
Mark commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Lekker om in so area te woon Josef, ek hoop dis sulke dinge wat jou sommer gou sal laat inburger daaar. Dis n oulike foto"
23 hours ago
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Interessant en oulik, baie mooi gedoen"
yesterday
Johan Ayres commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Daar is baie interessanthede wanneer 'n mens daarvoor oplet."
yesterday
Pine commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Mooi foto van die baie oulike idee!"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Oulike foto Josef."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"Baie interessant! Ek neem aan dis in Stilbaai. Sulke dinge gee karakter aan 'n plek. Baie mooi!"
yesterday
Vida van Schalkwyk commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Innoverende biblioteek

"baie oulike idee - wow!!!"
yesterday

Josef Steyn's Photos

  • Add Photos
  • View All

Josef Steyn's Blog

Digitale Fotografie Opleidingsgids

Posted on August 5, 2016 at 10:57am 0 Comments

Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide

Posted on September 8, 2015 at 5:17pm 8 Comments

Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.

   Die Afrikaanse weergawe van die boek is nou ook deur Kwarts Uitgewers gepubliseer in 'n…

Continue

Digitale Fotografie met 'n nuwe baadjie!

Posted on March 27, 2015 at 5:38pm 6 Comments

Ons bied graag weer ons boek aan Fotoskolers. Dit is beskikbaar as 'n e-boek in jou 'inbox'(R295), CD (R295)(Gratis aflewering) en as gedrukte kopie (R650 plus versendingskoste).

Skryf vir my (Josef) by superfoto7@gmail.com of besoek ons webblad http://bitly.com/17ecITw vir meer inligting. Sluit aan by baie tevrede…

Continue

Comment Wall (162 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:08pm on September 30, 2019, Anita du Toit said…

Josef ek het die regte foto van die boot 2 dae teruggeplaas as jy dit dalk wil sien. Dit is onder aangeheg op foto van 2 bote. Dankie dat jy my voorgestel het aan die blad.

At 11:59am on September 11, 2019, Magda vd Merwe said…

Josef jammer dat ek nie laat weet het nie, maar ek het die boek gekry, baie dankie vir jou moeite. Die raad wat jy gegee het oor die distort in photoshop en die kerktorings het gewerk. Weereens baie dankie.

Groete Magda.

At 11:33am on August 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar op my deur.  Ek is regtig baie bly. .

At 11:28am on April 5, 2019, Tersia Weitsz said…

Josef, baie dankie vir die antwoord, dit maak sin en ek sal weer gaan bekyk.  Groete

At 10:31am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie Josef.  Die Zambesi lê my baie na aan die hart. Ek gaan beslis dit hierdie jaar so doen...

At 12:51pm on December 7, 2018, Doretha Kock said…

Hallo Josef. Dankie in elk geval vir die benaming. Ek kon op daardie oomblik glad nie aan die Afrikaanse benaming vir 'n "Angle Grinder" dink nie. Die benaming hoeksnyer, maak sin.

At 8:27am on December 3, 2018, Ronnie Bresser said…

Jy is welkom Josef, jammer ek kom nou eers terug na jou was met verlof. Groete.

At 5:03pm on August 5, 2018, Anita du Toit said…

Baie dankie vir die mooi wense, ek waardeer dit Josef!

At 2:06pm on July 12, 2018, Tersia Weitsz said…

Dankie Josef, ek waardeer jou antwoord

At 7:45pm on May 24, 2018, Johan Ayres said…

Baie dankie Josef. Noudat ek die "perspektieffoto" gesien het, verstaan ek, dit het my vermoedens bevestig.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html