Juan Wernecke
  • Male
  • Western cape
  • South Africa
Share

Juan Wernecke's Friends

  • Lizelle Nell
  • Gene
  • Vickeylee Jordaan
  • ISSI POTGIETER
  • Gerda Robbertse
  • Ilze du Plessis
  • Hannelie Le Cornu
  • Bertie Johan Theron
  • Elliot
  • René
  • Antionette
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Tillie Beaton
  • Martha van der Westhuizen
 

Juan Wernecke's Page

Latest Activity

Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Come when needed

"Baie dankie Donald :)"
Feb 18, 2013
Donald E Jacobs 2nd commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Come when needed

"Nice gevang, soms gry n mens meer as wat mens op reken of soek en mal oor die een. "
Feb 17, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Warrior

"Thank you for all the lovely compliments!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

lightning

"Thank you guys!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

3 seconds till impact

"Thank you friends!!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Storm

"Goeie hell! Baie dankie almal! Ek waardeur dit baie!!!!!!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

sunset-kommetjie

"Herzlichen dank meine Freunde! "
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Cape Point, South Africa

"Thank you for all the wonderful compliments friends!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Beautiful destruction

"Baie dankie julle! "
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Take the ships to port

"Jissie julle maak my dag! BAIE DANKIE!"
Feb 15, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Come when needed

"Sho baie dankie vriende! "
Feb 15, 2013
Gerrie Lambrechts commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Warrior

"Ditto on your letter."
Feb 13, 2013
Paul Combrinck liked Juan Wernecke's photo
Feb 13, 2013
Lientjie Beyer commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Warrior

"Baie mooi!"
Feb 13, 2013
Lientjie Beyer commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Come when needed

"Baie mooi!"
Feb 13, 2013
Juan Wernecke commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Come when needed

"Dankie almal! Waardeur dit baie! Ek het Weerlig bedoel Donald"
Feb 13, 2013

Dag se / good day!

So my naam is Juan Wernecke! Ek neem nou al die afgelope 3 jaar fotos, hmmm wat kan ek alles se van myself? Ek word altyd "speechless" as dit kom by hierdie tiepe dinge! So ek is baie lief daarvoor om Landskappe te neem en Long exposures en dinge. Ek is lief vir die wereld en natuur, as ek my way kon kry, sou ek eendag vir National Geographic wou werk! Ek is maar n klein fotograaf wat dit groot wil maak eendag, ek probeer maar my naam daar uit kry en komentaar kry oor my werk en ook advies om miskien my werk te verbeter! Ek het al een of twee van my fotos in Pix magazine gekry, dit was nogals awesome. Heel eerste keer in 3 jaar dat my werk raakgesien was! Anyway! Ek hoop julle geniet my werk, comments is maaaaaaar heel welkom! Lekker dagie vir jou!

 

So my name is Juan Wernecke, I have been a photographer for 3 years now, I have a passion for landscape photographs, i love nature and scenic places.  I am hoping to make it but one day, hopefully national Geographic in the near future :) I am on here to get advice on my word and see how I can improve it. Comments are most welcome:) I hope you enjoy my work, let me know what you think! Dont be shy to comment! I prefer comments over likes, I get a wider perspective of what your thoughts are this way! Juan :)

Juan Wernecke's Photos

  • Add Photos
  • View All

Juan Wernecke's Blog

10 important tips when shooting landscape photographs

Posted on August 7, 2012 at 1:08am 0 Comments

The golden hour

one of the most important things when shooting landscapes, or any other genre in photography is having good light. Without good light, your image might not have great, strong impact that highlights or illuminates your subject that you are shooting. Many times one has too much light or too little light in a photograph, causing overexposed or underexposed images.

Have you ever taken an image and realised that the…

Continue

HDR vs. Manual blending

Posted on May 24, 2012 at 12:31pm 5 Comments

High Dynamic Range vs. Manual Blending

 

As you all know, the human eye can see several exposures, but your camera can only capture one at a time, therefore making it very hard to get similar results when capturing a photograph. There is however a solution to make it easier as well as achievable. It’s also very enjoyable and the results are much more satisfying compared to a single exposure!

For both of these methods, I do recommend shooting RAW at all…

Continue

Landskap fotografie tegnieke

Posted on April 18, 2012 at 12:41am 3 Comments

Hi julle



Ek het besluit om so stukkie te skryf oor hoe ek my fotos neem en hoe ek hulle bymekaar sit.



Eerste kort mens n DSLR kamera en n stewige tripod

Sonder n tripod gan mens baie sukkel om Landskap foto perfek te neem, die fotos sal nie altyd skerp wees nie of dit sal baie "blur" in die foto he omdat die shutter spoed nie altyd reg sal wees vir sekere lig omstandighede nie, veral as dit begin donker word.



Tweede kort mens ook n CPL…

Continue

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:20pm on March 19, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Hi Juan, ek dink jou foto's is great! Ek sal baie graag net so een of twee (of drie) tips wou kry oor hoe om seetonele af te neem - met die lang exposures. Gebruik jy 'n tripod?  Hoe lank ongeveer shutter spoed? Watse ISO?  Kan mens dit net in die aand met swak beligting doen, of in die middel van die dag ook? Gebruik jy 'n filter? Ek gaan die komende naweek see toe en wil so graag bietjie oefen.....sal dit baie waardeer om van jou te hoor.

At 9:43am on February 1, 2012, Josef Steyn said…

Dankie Juan. Jou seetonele is uit die boonste rakke en ek glo nie een van ons kan jou iets leer nie. Ons kan egter baie van jou leer. As jy so hier en daar van jou tegnieke met ons kan deel sal ek dit baie waardeer. Ek verstaan egter dat jy nie al jou kennis waaraan jy hard gewerk het net so moet uitdeel nie, maar so 'n rigtingwyser of twee sal tog baie nuttig wees.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html