Juanita Van Loggerenberg
  • Female
  • South Africa
Share

Juanita Van Loggerenberg's Friends

  • Frikkie Kapp
  • Renette van der Merwe
  • Johann Visser

Juanita Van Loggerenberg's Groups

 

Juanita Van Loggerenberg's Page

Latest Activity

Juanita Van Loggerenberg commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Hallo almal, terug graad 1 toe met die foto!! Dog ek gee jul n 3D LOL ;-). Het gekrop maar dit lyk nie so goed nie. gaan hom nie eers opsit nie.  Gaan binne kort weer in die area wees en sal beslis met jul oe na die blom kyk en weer probeer.…"
Feb 11, 2015
Hennie Cronjé commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Dis 'n ongelooflike mooi blom, maar jy het die probleem gehad van 'n besige omgewing. Die oplossing dan is om in te zoom en as jy dit het (dis goedkoop!), plaas 'n swart doek agter. Ook die sonkolle was 'n probleem, maar dit kon…"
Feb 11, 2015
Magda vd Merwe commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Juanita die blom is baie mooi maar daar is baie blare en blare wat die blom beroof van sy prag. Kyk weer n bietjie na jou foto en crop net die blom en maak bietjie skoon dan gaan jou foto n prag blom vereer, onthou eenvoud"
Feb 11, 2015
Tersia Weitsz commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Bietjie besige maar mooi foto"
Feb 11, 2015
Hans Myburg commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Pratig ,mooi blom met sy saad knoppe.n mens wil altyd soms die omgewing om so n blom insluit,maar hier voel ek kan nmens maar die blare weg sny en die blom meer eenvoudig kry, miskien n bietjie meer kontras ook gee."
Feb 11, 2015
Piet Nel commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"pragtig"
Feb 11, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Pragtig! !"
Feb 10, 2015
Dine Potgieter commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Blom prag

"Baie mooi!"
Feb 10, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Pragtig! !"
Feb 10, 2015
Juanita Van Loggerenberg commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Baie dankie vir almal se raad."
Feb 10, 2015
Juanita Van Loggerenberg posted photos
Feb 10, 2015
Hennie Cronjé commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Dis 'n besondere foto om 'n wildehond so in die water te kry.  Die beligting en fokus is baie goed. Jy kan egter met slim Photoshop die donker deel op sy oog en gesig effe ligter maak. Verder kan jy oorweeg om bietjie onder en regs af…"
Feb 10, 2015
Magda vd Merwe commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Pragtige skerp foto, maar stem saam met Albertyn Juanita"
Feb 10, 2015
Albertyn Potgieter commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Baie goeie poging Juanita. As ek kritiek lewer wil ek dit nie negatief doen nie, maar eerder biki riglyne gee oor n volgende poging. Daar voel vir my biki veel "dooie spasie" agter die hond wat jy kon wegsny. Jy verkies altyd eerder spasie…"
Feb 10, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Mooi, jy kan dalk die wal onder afsny."
Feb 10, 2015
Dean Swanepoel commented on Juanita Van Loggerenberg's photo
Thumbnail

Wildehond

"Great shot of a fantastic dog, well done Juanita."
Feb 10, 2015

Juanita Van Loggerenberg's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html