Karel Bezuidenhout
  • Male
  • Polokwane
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (3)
  • Photos (6)
  • Photo Albums
  • Videos

Karel Bezuidenhout's Friends

  • Willie Schoombee
  • Pierre Hardinge
  • Hennie Cronjé
 

Karel Bezuidenhout's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Karel Bezuidenhout's photo
Monday
Johan de Beer commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"baie mooi foto en kleure"
Monday
Rika Schoeman commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Die sleutel tot hierdie foto se sukses is die eenvoud en agtergrond. Pragtig!"
Monday
jan jordaan commented on Karel Bezuidenhout's photo
Monday
Gerrie Lambrechts commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Baie mooi skerp en goed geneem.  Ek sien wat Hennie bedoel."
Monday
Tersia Weitsz commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Agtergrond pragtig en lieflike foto"
Monday
Hennie Cronjé commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Pragtig!  Baie mooi eenvoud met ‘n pragtige agtergrond. Mooi skerp ook. Net ‘n fynere kunsie: kyk van watter kant die lig kom en dan skep jy meer spasie aan daardie kant. Hier sou jy dan die blom meer na links geplaas het. Gaan…"
Monday
Willie Schoombee commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Karel puik detail met pragtige agtergrond. Baie mooi uitgevoer!"
Monday
Johan Ayres commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Die 20 min was die moeite werd Karel, die agtergrond komplimenteer die blom pragtig. "
Sunday
gabriel parsons commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Baie goed gedoen Prag foto Karel"
Sunday
Karel Bezuidenhout commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Dankie Josef, dit het my 20 minute gevat om die agtergrond reg te kry."
Sunday
Josef Steyn commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

Aloe maak reg om te blom

"Die eenvoud, perfekte agtergrond, wonderlike tekstuur en skerp fokus sorg vir 'n treffende foto Karel."
Sunday
Karel Bezuidenhout posted a photo

Aloe maak reg om te blom

Iso 500 55mm F/9.0 1/80 sec
Sunday
Hennie Cronjé commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

2017 Polokwane Lugskou 2

"Die komposisie is goed, hoewel die ligter dak regs bietjie sterk aandag trek. Die skroef wys net-net dat hy beweeg. Die spoed moes so bietjie laer gewees het - maksimaal 1/300sek. Die beligting is goed en so ook die fokus en kleure. Mooi! Onthou, by…"
Apr 19
Willie Schoombee commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

2017 Polokwane Lugskou 2

"Mooi foto Karel omdat jy dit effens skuins geneem het gee dit meer trefkrag. "
Apr 19
Donald Daniel Jacobs commented on Karel Bezuidenhout's photo
Thumbnail

2017 Polokwane Lugskou 2

"mooi foto. kan miskien bietjie nader  sny om meer klem op die vliegtuig te plaas "
Apr 19

Karel Bezuidenhout's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:35am on April 17, 2018, Willie Schoombee said…

Hi Karel baie wekom in my vriendekring. ek vertrou jy gaan dit sommer baie geniet saam met ons hier by FS....een groot familie die Fotoskolers. Mooi dag vir jou!

At 6:57pm on April 15, 2018, Linda Erasmus said…

baie welkom Karel!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html