Karen Kemp
  • Female
  • Riebeeckstad
  • South Africa
Share

Karen Kemp's Friends

  • Gerhard Bruwer
  • Cornelia Bronkhorst
  • Francisca Venter
  • Jacques van Eeden
  • robert gerber
  • Nic Samwell
  • Eurika de Gouveia
  • GERHARD VENTER
  • Riaan Crowther
  • Magda vd Merwe
  • Cornelia Bronkhorst
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Dine Potgieter

Karen Kemp's Discussions

Raad vir dans kleedrepitisie?

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp May 10, 2017. 6 Replies

Ek moet more aand by ons paalstudio fotos neem vir kleedrepetisie van SA pole fitness. Ons studio is baie beknop en dis in aand waar ek gewoonlik daar staatmaak op die natuurlike lig deur vensters.…Continue

fotos laai

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Apr 5, 2017. 2 Replies

Ekt n probleem. Die blokkie wat opkom as mens foto wil laai ( add fotos) se net Adobe flash player  blocked. Het iemand raad? ekt probeer kyk op my programs op rekenaar maar kry nie eers n program…Continue

Raw

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 17, 2017. 1 Reply

Ek het 'n vraag vir die kenners. Ek het laaste 2 of 3 kere kamera gestel op Raw+ Jpeg as ek neem omdat my instant editing programme nie RAW kan verwerk nie...ek laai gewoonlik en gaan dan vinnig deur…Continue

Kamera gesteel

Started this discussion. Last reply by Bramie Crous Apr 24, 2016. 4 Replies

My Canon 650 D gistraand  01h45 uit my huis verwyder saam met flatscreen...ek worry nie oor tv maar huil oor my kamera!! Gelukkig het hul nie in ons slaapkamer gekom nie...teen tyd wat ons my pistool…Continue

 

Karen Kemp's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Karen ek het nou my foto vandag ook verander soos Hennie hier aan jou verduidelik het en ek sal môre my huiswerk plaas en hoor wat hy sê"
Jan 12
Tina le Grange commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Lieflike aksie Karen !!"
Jan 12
Elna Geringer commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Spoedvraat se moses.....Puik Karen. Hennie se raad werk 100%"
Jan 12
Josef Steyn commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Mooi raakgevang Karen."
Jan 12
Doretha Kock commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Lieflike aksie, Karen."
Jan 12
gabriel parsons commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Baie mooi foto Karen"
Jan 12
Tersia Weitsz commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Aksie goed gevang!"
Jan 12
Gerrie Lambrechts commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"Super aksie, super foto."
Jan 12
Hennie Cronjé commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Super Scooter"

"'n Uitstekende alsiefoto! Alles is goed gedoen, maar die foto is bietjie onderbelig. As jy Photoshop het, probeer die volgende. Dupliseer die foto en in die Layers palette, kliek op Normal. Kliek dan op Screen. Die foto sal nou ligter wees,…"
Jan 12
Karen Kemp commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Vakansie - gepanser teen wind en koue

"Ai...hoe verlang ek nou na kamp.."
Jan 11
Karen Kemp commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kuns - hakkelfoto

"Baaaaaaie interessante eindresultaat!"
Jan 11
Karen Kemp commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Wikkelfoto 1

"Al wikkelend leer jy ons...baie dankie vir al jou waardevolle mentorskap"
Jan 11
Karen Kemp posted a photo

"Super Scooter"

Nog wateraksie deur my jongste spruit..Die gesig is ongelukkig donker dis helder oordag..
Jan 11
Karen Kemp commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema: Vakansie

"dis nou sommer baie mooi..die verwerking maak dit vir my meer treffend"
Jan 10
Karen Kemp commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Die eenvoud het my getref,

"baie mooi gesien..ek hou van die kuns"
Jan 10
Karen Kemp commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Tiener"

"Baie dankie vir elkeen se positiewe kommentaar..dit moedig my aan om aan te hou probeer"
Jan 10

Karen Kemp's Photos

  • Add Photos
  • View All

Karen Kemp's Blog

Digitale fotografie boek

Posted on February 19, 2015 at 9:30pm 2 Comments

Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!

Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...

Karen Kemp

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul m…

Posted on January 2, 2015 at 2:10pm 6 Comments

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul moet bestel..

Continue

Comment Wall (40 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:25pm on October 29, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Karen, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en fantastiese nuwe lewensjaar wat wag!

At 12:04pm on October 29, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, lekker verjaar.  Mag daar nog vele paaloefeninge en foto"s vir ons wees.. Geniet die dag.

At 5:25pm on September 10, 2017, Josef Steyn said…

Karen, skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou oor die spoke.

At 4:28pm on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Karen, ook met die reghelp oor die soort hond. Die verskil is regtig baie groot en ek kan dit glad nie verklaar nie.

At 10:35am on October 29, 2016, Doretha Kock said…

Karen, hoop jy het 'n heerlike verjaardag en alles wat mooi is word jou toegewens.

At 9:02am on October 29, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag die jare wat voorlê net so op en wakker wees soos die wat verby is.  Geniet jou dag.  Gerrie

At 12:21am on September 1, 2016, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou voorstel, ek sal dit onthou vir 'n toekomstige tema. Pieter het 'n baie goeie voorstel gemaak wat ons eerste gaan doen vir Sept. Julle kan maar aanhou voorstelle gee, dis altyd welkom Karen.

At 2:53pm on August 31, 2016, Riaan said…

hey Karen, dankie vir jou belangstelling, waardeer regtig. ja die naweek op Klwer was baie cool en daar weer besef jou eie "bollie" is so baie maal soveel minder en kleiner as jou medemens s'n om jou. het daardie naweek weer gehoor en gesien watter laste ander dra en hoe mense knak daaronder. die Here het vir my 'n skoolpel gegee wie se gesondheid skielik 'n baie groot "dip" gevat het en met wie ek gereeld gesels en oor die foon saambid. beroerte gehad en nou gevorderde prostaat kanker. gaan hierdie maand vir groot operasie en daar ontvang ek vandag onverwags van hom 'n hele paar bemoedigende CD's en pragtige boek en 'n yskasmagneet met 2 Kor. 12:9 op. awesome hoe die Here op onverwagse en uit onverwagse oorde vir ons kom sê dat Sy genade vir ons genoeg is. leke week vijou

At 7:20pm on August 26, 2016, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Dankie vir die vriendskap-versoek.

Moet net noem., ek is eintlik, "kind of" o.k. Ek "buffer" vir iemand wat totaal "oblivious" is van wat om hom aangaan en ek dink dit is wat dit vir my mo eilik maak.

Die feit dat ek nie met hom kan praat en verduidelik wat dit wel is wat aangaan nie. Hy droom van reis, beleggings, leef van die rente van sy kapitaal......... (en dan voel ek erg skuldig wanneer ek lag vir sommige van sy drome :) )

At 9:41pm on August 3, 2016, Riaan said…

hey Karen, ek kyk met gemengde gevoelens na jou opmerking want eks so min reg vir kleinkinders (kleinvolk, soos 'n geliefde ou skoolonnie altyd gesê het) dis net nie waar nie en ek vermoed dit het baie met selfsug te doen. ons twee seuns is nou onder ons hande uit en ek en vroulief is baie selfsugtig oor ons eie tyd saam, gelukkig voel sy ook soos ek. ek het in elk geval soveel slegte goeters in my eie ou lewetjie dat dit baie van my dinktyd opneem. ek gaan juis alleen ver weg die naweek saam met 'n paar kerkmense en ek sien uit na 'n naweek van stilwees saam met my Here want eks baie moedeloos. Kyk nou hoe braak ek gal en ons ken mekaar skaars maar ek weet jy's ook naby aan die Here so daarom het ek om een of ander rede vrymoedigheid. wat ek eintlik wou en moes gesê het is dat die Here ons elkeen se wense en hartsbegeertes ken en op Sy tyd en manier sal gee, selfs al is dit 'n kleinkind soos jy begeer (nie op 'n selfsugtige manier).

Groetnis

Riaan

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html