Karen Kemp
  • Female
  • Riebeeckstad
  • South Africa
Share

Karen Kemp's Friends

  • Gerhard Bruwer
  • Cornelia Bronkhorst
  • Francisca Venter
  • Jacques van Eeden
  • robert gerber
  • Nic Samwell
  • Eurika de Gouveia
  • GERHARD VENTER
  • Riaan Crowther
  • Magda vd Merwe
  • Cornelia Bronkhorst
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Dine Potgieter

Karen Kemp's Discussions

Raad vir dans kleedrepitisie?

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp May 10, 2017. 6 Replies

Ek moet more aand by ons paalstudio fotos neem vir kleedrepetisie van SA pole fitness. Ons studio is baie beknop en dis in aand waar ek gewoonlik daar staatmaak op die natuurlike lig deur vensters.…Continue

fotos laai

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Apr 5, 2017. 2 Replies

Ekt n probleem. Die blokkie wat opkom as mens foto wil laai ( add fotos) se net Adobe flash player  blocked. Het iemand raad? ekt probeer kyk op my programs op rekenaar maar kry nie eers n program…Continue

Raw

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 17, 2017. 1 Reply

Ek het 'n vraag vir die kenners. Ek het laaste 2 of 3 kere kamera gestel op Raw+ Jpeg as ek neem omdat my instant editing programme nie RAW kan verwerk nie...ek laai gewoonlik en gaan dan vinnig deur…Continue

Kamera gesteel

Started this discussion. Last reply by Bramie Crous Apr 24, 2016. 4 Replies

My Canon 650 D gistraand  01h45 uit my huis verwyder saam met flatscreen...ek worry nie oor tv maar huil oor my kamera!! Gelukkig het hul nie in ons slaapkamer gekom nie...teen tyd wat ons my pistool…Continue

 

Karen Kemp's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Dis 'n baie mooi foto en tipies van 'n tiener. Die wit en swart verwerking werk goed, maar ek wonder of die kontras op haar nie effens opgestoot moet word nie - eksperimenteer maar. Lig moet effe ligter en donker donkerder. Moet jou nie…"
5 hours ago
Tersia Weitsz commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Pragtig Karen"
5 hours ago
Pieter Steyn commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Baie mooi een Karen"
9 hours ago
Bruwer Burger liked Karen Kemp's photo
10 hours ago
Bruwer Burger commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Mooi foto Karen, kry ons nie maar almal later verstand nie:-))"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"'n Mooi natuurlike foto van 'n baie mooi kind. Die hare en die bloesie se opwip gee die ritmiese gevoel van die wind wat waai. GG Karen"
12 hours ago
Susan commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Ai-ai, praat jy. MOOI"
17 hours ago
Anita du Toit commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Oe dit laat my sommer ineenkrimp!!! Goeie foto en verwerking Karen"
17 hours ago
Dine Potgieter commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"Mooi! Sien in Europa dieselfde verskynsel."
17 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Gabs

"baioe mooi foto"
18 hours ago
Karen Kemp commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"rocksurfer"

"Dankie Hennie...gaan moet jou instruksies stoor iewers..dan dit probeer...te veel vir my past 50 breintjie om te onthou. baie dankie aan elkeen"
18 hours ago
Karen Kemp posted photos
19 hours ago
Hennie Cronjé commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"rocksurfer"

"'n Baie oulike steelfoto! Alles is goed gedoen, maar die meisie is onderbelig met te min kontras. Maak weer die foto oop in Curves of Levels. Kliek op die wit eyedropper en kliek dan op een van die wit blokkies van haar trui. Doen dan dieselfde…"
yesterday
Elna Geringer commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"rocksurfer"

"Jy stel die aksie so mooi Karen. Dit lyk behoorlik of daar "surfing" gedoen word as die mense so probeer om die skep punte mis te stap. Mooi gedoen"
yesterday
Rika Schoeman commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"rocksurfer"

"Oulike woordspeling Karen. Goeie verwerking."
yesterday
Doretha Kock commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"rocksurfer"

"Oulik!"
yesterday

Karen Kemp's Photos

  • Add Photos
  • View All

Karen Kemp's Blog

Digitale fotografie boek

Posted on February 19, 2015 at 9:30pm 2 Comments

Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!

Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...

Karen Kemp

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul m…

Posted on January 2, 2015 at 2:10pm 6 Comments

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul moet bestel..

Continue

Comment Wall (41 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:17pm on February 7, 2018, Tina le Grange said…

My flamink sonder kop:  Karen jy is 'n oulike storie-verteller;  baie dankie!!

At 11:25pm on October 29, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Karen, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en fantastiese nuwe lewensjaar wat wag!

At 12:04pm on October 29, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, lekker verjaar.  Mag daar nog vele paaloefeninge en foto"s vir ons wees.. Geniet die dag.

At 5:25pm on September 10, 2017, Josef Steyn said…

Karen, skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou oor die spoke.

At 4:28pm on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Karen, ook met die reghelp oor die soort hond. Die verskil is regtig baie groot en ek kan dit glad nie verklaar nie.

At 10:35am on October 29, 2016, Doretha Kock said…

Karen, hoop jy het 'n heerlike verjaardag en alles wat mooi is word jou toegewens.

At 9:02am on October 29, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag die jare wat voorlê net so op en wakker wees soos die wat verby is.  Geniet jou dag.  Gerrie

At 12:21am on September 1, 2016, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou voorstel, ek sal dit onthou vir 'n toekomstige tema. Pieter het 'n baie goeie voorstel gemaak wat ons eerste gaan doen vir Sept. Julle kan maar aanhou voorstelle gee, dis altyd welkom Karen.

At 2:53pm on August 31, 2016, Riaan said…

hey Karen, dankie vir jou belangstelling, waardeer regtig. ja die naweek op Klwer was baie cool en daar weer besef jou eie "bollie" is so baie maal soveel minder en kleiner as jou medemens s'n om jou. het daardie naweek weer gehoor en gesien watter laste ander dra en hoe mense knak daaronder. die Here het vir my 'n skoolpel gegee wie se gesondheid skielik 'n baie groot "dip" gevat het en met wie ek gereeld gesels en oor die foon saambid. beroerte gehad en nou gevorderde prostaat kanker. gaan hierdie maand vir groot operasie en daar ontvang ek vandag onverwags van hom 'n hele paar bemoedigende CD's en pragtige boek en 'n yskasmagneet met 2 Kor. 12:9 op. awesome hoe die Here op onverwagse en uit onverwagse oorde vir ons kom sê dat Sy genade vir ons genoeg is. leke week vijou

At 7:20pm on August 26, 2016, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Dankie vir die vriendskap-versoek.

Moet net noem., ek is eintlik, "kind of" o.k. Ek "buffer" vir iemand wat totaal "oblivious" is van wat om hom aangaan en ek dink dit is wat dit vir my mo eilik maak.

Die feit dat ek nie met hom kan praat en verduidelik wat dit wel is wat aangaan nie. Hy droom van reis, beleggings, leef van die rente van sy kapitaal......... (en dan voel ek erg skuldig wanneer ek lag vir sommige van sy drome :) )

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html