Karien Booysen
  • Female
  • Oranjeville, SA
  • South Africa
Share Twitter

Karien Booysen's Friends

  • Riana Pretorius
  • Sus Laing
  • Gustav Opperman
  • Mariska Cilliers
  • Jimmy Jim James
  • Mara
  • Antheny Esterhuizen
  • Rudi Kleynhans
  • Gerhard Beukes
  • Hennie Cronjé
  • Anet Potgieter
  • Martie Venter

Karien Booysen's Groups

Karien Booysen's Discussions

My Curser

Started this discussion. Last reply by Karien Booysen May 29, 2012. 1 Reply

Ek het op een of ander manier my curser na 'n + verander, ek verkies die O.  Ek probeer om dit reg te kry by Edit, Preferences, Display & cursors, maar dit bly +.  Kan iemand my help om dit reg…Continue

 

Karien Booysen's Page

Latest Activity

Karien Booysen commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

P5070106

"Die water lyk so sag en rustig - Mooi!"
May 15
Henriette Visser commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Ek het in Junie verlede jaar vir my 'n Sony DSC-HX200V aangeskaf (nadat ek 'n tragedie met my SLR beleef het). Dis nou nie heeltemal so klein soos die wat jy na kyk nie, maar ek neem (vir hierdie jaar) eksklusief foto's hiermee. In my…"
May 2
Anet Potgieter commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"DANKIE CHARLES VIR JOU RAAD, EK IS OOK BEVOORREG OM IN JUNIE/JULIE EUROPA TOE TE KAN GAAN."
May 1
fjcanvasphotography(Francien) commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"O, ek wil net noem dat ons ander kameras het Nikon D5000 en die 7000 maar as ek vining iewers heen ry is dit altyd die Fuji wat saam gaan. Foto kwaliteit is baie goed en hy het n raw funksie ook.Dit wat Charles geskryf is natuurlik die beter opsie…"
May 1
fjcanvasphotography(Francien) commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Ek is al deur n hele paar bridge kameras maar die beste sover is die Fuji Finepix HS 20.Hy het n lekker zoom ,is nie swaar nie .N bietjie duur maar deur en deur sy geld werd.N kamera wat in vele opsigte kers vashou by by ander met verskillende…"
May 1
SJ Botha commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Samsung Galaxcy, alhoewel nie presies goedkoop nie, maar jy kry fantastiese warde vir jou geld. Dit het wifi, Androit en ook puik optiese zoom. Sover ek kan sien ideaal vir wat jy wil doen."
Apr 30
Gene commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Vat die Nikon DSLR saam en klaar. Charles het al die punte uitgeklaar."
Apr 26
Charles Whitehead commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Nog iets wat ek wou byvoeg is om te verseker jy ken jou kamera en verstellings deeglik. Soms is die lig moeilik en daar is nie altyd genoeg tyd om jou verstelling te probeer uitklaar nie. Raak gemaklik om jou kamera se flits orals te gebruik, selfs…"
Apr 26
Charles Whitehead commented on Karien Booysen's blog post Kamera vir Europa Vakansie
"Karien Jy vra nou 'n moeilike ding en ek gaan jou my eerlike antwoord gee :-) Die probleem is dat jy die een kans het om mooi of interessante fotos te neem. Jy kom dalk nooit weer daar nie. Dis waar wat jy noem van die beslommernis oor 'n…"
Apr 26
Karien Booysen posted a blog post

Kamera vir Europa Vakansie

Ons het 'n Nikon D3100 kamera.  Ons gaan in die Junie/Julie skoolvakansie Europa toe, en 'n kamera-sak/lense en bagasie gaan 'n probleem wees.  Ek wil liewer vir ons 'n klein kameratjie aanskaf om sommer in my denim se sak te dra, maar nog steeds mooi foto's neem van goeie kwaliteit.Ek het tans die volgende aanbevelings: Fuji Finepix F700 EXR 16mp;  Canon powershot SX240 12mp; Nicon coolpix S4300 16mp.Ek sou graag wou weet of daar ander aanbevelings is en/of watter een van hierdie 3 die beste…See More
Apr 25
Karien Booysen commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 110 - Street Sunset

"Elizma, dis prentjiemooi!!"
Apr 25
Karien Booysen commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Murasie met 'n uitsig

"Baie mooi Anita!!"
Apr 25
Karien Booysen commented on Rinske Vreken's photo
Thumbnail

Huisie

"Mooi foto, ek kry ook net die hond jammer.... Ek sou hom sommer gevat het..."
Apr 25
Karien Booysen commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Grasse

"Stem saam met die ereplek teen die muur, dis baie mooi Doretha!!"
Apr 25
Zibeth Coetzee liked Karien Booysen's photo
Mar 28
Hennie Cronjé commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Ankia7

"Hierdie foto is mooi. Die lig is sagter en die modelle poseer baie goed. Die opstelling is ook goed. Dis net die skaduwee by hul voete wat so bietjie lastig is."
Mar 23

Karien Booysen's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Karien Booysen's Blog

Kamera vir Europa Vakansie

Posted on April 25, 2013 at 4:16pm 8 Comments

Ons het 'n Nikon D3100 kamera.  Ons gaan in die Junie/Julie skoolvakansie Europa toe, en 'n kamera-sak/lense en bagasie gaan 'n probleem wees.  Ek wil liewer vir ons 'n klein kameratjie aanskaf om sommer in my denim se sak te dra, maar nog steeds mooi foto's neem van goeie kwaliteit.

Ek het tans die volgende aanbevelings: Fuji Finepix F700 EXR 16mp;  Canon powershot SX240 12mp; Nicon coolpix S4300 16mp.

Ek sou graag wou weet of daar ander aanbevelings is en/of watter een van…

Continue

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:19pm on January 21, 2012, Alida Naude said…

Dankie vir jou kommentaar Karien.

At 10:17am on January 15, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Karien

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html