Karien Booysen
  • Female
  • Oranjeville, SA
  • South Africa
Share

Karien Booysen's Friends

  • Riana Pretorius
  • Tina le Grange
  • Sus Laing
  • Gustav Opperman
  • Mariska Cilliers
  • Mara
  • Antheny Esterhuizen
  • Rudi Kleynhans
  • Gerhard Beukes
  • Hennie Cronjé
  • Anet Potgieter
  • Martie Venter

Karien Booysen's Groups

Karien Booysen's Discussions

My Curser

Started this discussion. Last reply by Karien Booysen May 29, 2012. 1 Reply

Ek het op een of ander manier my curser na 'n + verander, ek verkies die O.  Ek probeer om dit reg te kry by Edit, Preferences, Display & cursors, maar dit bly +.  Kan iemand my help om dit reg…Continue

 

Karien Booysen's Page

Latest Activity

Karien Booysen commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Skilpaaie-Addo

"Ek dink hierdie twee is mannetjies, hul kan erg baklei!!  "
Thursday
Tersia Weitsz liked Karien Booysen's photo
Feb 4
Susan commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Dis baie mooi Karien, ek hou van die lae hoek en ook die groot baal wat jy regs geplaas het. MOOI"
Feb 3
Marenschia Goosen commented on Karien Booysen's photo
Feb 3
Lynne Rapson commented on Karien Booysen's photo
Feb 3
Gerrie Lambrechts commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Mooi foto wat jy goed beplan het."
Feb 3
Tina le Grange commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Karien ek hou ook van die komposisie;  goeie wenk by Hennie gekry."
Feb 3
gabriel parsons commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Baie mooi Karien"
Feb 3
Hennie Cronjé commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Die komposisie is goed met 'n sterk voorgrond en 'n veraf agtergrond, met mooi diepte. Ook skerp van voor tot agter. Die foto is net onderbelig. Dis weens die swaar bewolkte weer. Maak die foto in Levels oop en trek de regter slider tot…"
Feb 3
Vida van Schalkwyk commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"ek love jou foto - well done  - pure vrystaat!!!"
Feb 3
Bruwer Burger liked Karien Booysen's photo
Feb 3
Bruwer Burger commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Pragtig Karien en baie mooi komposisie."
Feb 3
Dine Potgieter commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Vrystaat Landskap

"Mooi - ek hoop dit het gereen."
Feb 2
Karien Booysen commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

In vlug, ook met n 100-400 lens vlak veld diepte

"Baie mooi Jan- lekker skerp ook!"
Jan 29
Tina le Grange commented on Karien Booysen's photo
Thumbnail

Maan DSC_4595

"Goed gedoen Karien; my maan van onlangs het ook die blouerige randjie - chromatiese abberasie - wat Hennie hieronder uitgewys het."
Jan 24

Karien Booysen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Karien Booysen's Blog

Kamera vir Europa Vakansie

Posted on April 25, 2013 at 4:16pm 8 Comments

Ons het 'n Nikon D3100 kamera.  Ons gaan in die Junie/Julie skoolvakansie Europa toe, en 'n kamera-sak/lense en bagasie gaan 'n probleem wees.  Ek wil liewer vir ons 'n klein kameratjie aanskaf om sommer in my denim se sak te dra, maar nog steeds mooi foto's neem van goeie kwaliteit.

Ek het tans die volgende aanbevelings: Fuji Finepix F700 EXR 16mp;  Canon powershot SX240 12mp; Nicon coolpix S4300 16mp.

Ek sou graag wou weet of daar ander aanbevelings is en/of watter een van…

Continue

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:19pm on January 21, 2012, Alida Naude said…

Dankie vir jou kommentaar Karien.

At 10:17am on January 15, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Karien

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html