Karin
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
 

Karin's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Die multiple exposure tegniek is baie kragtig en jy kan gerus meer daarmee eksperimenteer."
Aug 1, 2017
Tersia Weitsz commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Baie mooi gedoen"
Aug 1, 2017
Vida van Schalkwyk commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"wow!!!"
Aug 1, 2017
Dine Potgieter commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Baie goed gedoen hier!"
Aug 1, 2017
Hennie Cronjé commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Baie mooi en goed gedoen!! Hierdie is abstrakte kunsfotografie met baie mooi kleure. Mens kan sien waaroor dit gaan, maar die gebrek aan die volle werklikheid sit mens aan die dink en trek jou aandag. Dis uitstekend! Mooi!"
Aug 1, 2017
Tina le Grange commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Karin ek hou baie van hierdie foto, veral die komposisie en besondere atmosfeer. Vir meer eenvoud, stel ek voor dat jy die ligte lyn bo afsny maar sal liewer kom kyk wat die slimmes sê"
Jul 31, 2017
Colin Hill commented on Karin's photo
Thumbnail

Liefde

"Hierdie is regtig baie mooi."
Jul 31, 2017
Karin posted a photo

Liefde

Bietjie double exposure probeer sommer op my kamera se funksie
Jul 31, 2017
Vida van Schalkwyk commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"sjoe karin, dis nou pragtig!!"
Sep 2, 2015
Dawid Roos commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Baie mooi geneem"
Sep 2, 2015
Elizma Fourie commented on Karin's photo
Sep 2, 2015
JJ commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Pragtige foto!"
Sep 2, 2015
Elna Geringer commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Mooi gedoen Karin en die fokus op die kern van die daisie is mooi skerp"
Sep 2, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Baie mooi en mooi eenvoud."
Sep 2, 2015
Marle Smit commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Dis baie treffend en 'n prag blommetjie! Ek is mal oor jou foto. Eenvoud, met baie detail."
Sep 2, 2015
Hennie Cronjé commented on Karin's photo
Thumbnail

Namaqualand Daisy

"Dis 'n pragtige foto wat jy werklik uitstekend uitgevoer het. Die keuse van velddiepte is baie goed. Mooi!"
Sep 2, 2015

Karin's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html